Op 'n Turkse tapyt / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Lienke se kêrel is nog nie gereed om te trou nie. Sy besluit om van die geleentheid gebruik te maak om alleen na Turkye en Griekeland te toer, soos wat bespreek was vir die verlowingsreis. Sy wil 'n gebedematjie vir haar aanstaande koop.
Volgens legende...
Volgens legende...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
3.99 €
1 DeutschlandCard Punkt sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Op 'n Turkse tapyt / Romanza (ePub)“
Lienke se kêrel is nog nie gereed om te trou nie. Sy besluit om van die geleentheid gebruik te maak om alleen na Turkye en Griekeland te toer, soos wat bespreek was vir die verlowingsreis. Sy wil 'n gebedematjie vir haar aanstaande koop.
Volgens legende gee 'n vrou glo die matjie aan 'n man om hom te oorreed om met haar te trou.
Op die vlug ontmoet sy sexy Sebastian wat haar reis onmiddellik versuur met sy alewige geterg. Boonop is hulle heel toevallig in dieselfde toergroep. Sy gaan haar bes doen om hom en die vlinders in haar maag te ignoreer.

Autoren-Porträt von Rina Cilliers
Rina Cilliers woon saam met haar eggenoot op Hartenbos, sogenaamd afgetree.Sy was bevoorreg om voltyds ma (van vier kinders) en tuisteskepper te wees, het
al vele kere in haar lewe op verskeie plekke gebly, maar hulle kinders het
hoofsaaklik skole en universiteit in Pretoria bygewoon, waar hulle vir 25 jaar
gebly het, en daarna Kaap toe en toe Greyton toe wat die punt van haar hart was.
Buiten ma en vrou wees, is haar lewe interessant, kreatief en bowenal, positief;
dis in hierdie gees wat hulle 'n hegte familie gevorm het.
Bibliographische Angaben
- Autor: Rina Cilliers
- 2021, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639606237
- ISBN-13: 9780639606231
- Erscheinungsdatum: 01.04.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.36 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Op 'n Turkse tapyt / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Op 'n Turkse tapyt / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Op 'n Turkse tapyt / Romanza".
Kommentar verfassen