Ouma Mollie en die mensvreter / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
"Die laaste een in die see is 'n bolletjie snot!" roep ouma Mollie.
Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net
ouma Mollie noem - die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai.
Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit...
Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net
ouma Mollie noem - die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai.
Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
5.99 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Ouma Mollie en die mensvreter / LAPA Publishers (ePub)“
"Die laaste een in die see is 'n bolletjie snot!" roep ouma Mollie.
Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net
ouma Mollie noem - die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai.
Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid.
Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos 'n
verdrinkende meermin in die bad lê. Gou laai sy vir Nina en Blapsie, die basterbrak,
in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe. Dis waar hulle in GROTER
moeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf. En sy wil die dolfyne
voer. En ...
Nee, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur.
Ai, as ouma Mollie net geluister het toe Simon Jantjies vir haar waarsku dat daar
'n HAAI in die water is.
Oepsie! Die arme haai ...

Autoren-Porträt von Fanie Viljoen
Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- enjeugboekskrywers. Sy boeke BreinBliksem en Onderwêreld is albei met die
Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, hy het al 'n rits ATKV-Woordveertjies en
'n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in
LAPA se jeugromankompetisie en hy wen 2019 se kompetisie met Offers vir die
vlieë.
Bibliographische Angaben
- Autor: Fanie Viljoen
- 2021, 72 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639602290
- ISBN-13: 9780639602295
- Erscheinungsdatum: 12.03.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 3.74 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Ouma Mollie en die mensvreter / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Ouma Mollie en die mensvreter / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Ouma Mollie en die mensvreter / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen