Parool / Parole (PDF)
Versamelde Toesprake/Collected Speeches
(Sprache: Afrikaans)
Parool / Parole is 'n keur van sy toesprake wat steeds literêre, politieke en filosofiese vure aansteek. Elke redevoering - wat tussen 1968 en 2015 in Afrikaans en Engels by verskeie geleenthede regoor die wêreld gelewer is - skakel historiese momente in...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
13.49 €
6 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Parool / Parole (PDF)“
Parool / Parole is 'n keur van sy toesprake wat steeds literêre, politieke en filosofiese vure aansteek. Elke redevoering - wat tussen 1968 en 2015 in Afrikaans en Engels by verskeie geleenthede regoor die wêreld gelewer is - skakel historiese momente in die ontwikkeling van die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde met sleuteloomblikke in Breytenbach se loopbaan en lewe. So staan sy toespraak by die Sestiger-somerskool in 1973 uit as 'n waterskeidingsmoment vir Afrikaanse skrywers se benadering tot sosiale betrokkenheid in hul werk. In sy Rapportprys-aanvaardingstoespraak, in 1986, konfronteer Breytenbach Afrikaners kaalvuis oor hul instandhouding van 'n apartheid-polisiestaat. En wie sal Breytenbach se pleidooi in die Paleis van Justisie in 1975, waar hy hom wend tot die regter wat hom uiteindelik tronk toe sou stuur op aanklag van terrorisme, kan vergeet? Die onlangse huldeblyk by André P. Brink se gedenkdiens in Kaapstad bevestig weer eens die skrywer se verbintenis tot sy ambag, en hoe 'n sin vir moraliteit sy kreatiewe uitset omraam. Die toesprake in Parool / Parole, waarvan heelparty nog nie voorheen gepubliseer is nie, verskaf waardevolle insigte in die denkwêreld van 'n grensverskuiwende woordkunstenaar
Autoren-Porträt von Breyten Breytenbach
Breyten Breytenbach word plaaslik en wêreldwyd geag as 'n invloedryke skrywer en kritiese denker.
Bibliographische Angaben
- Autor: Breyten Breytenbach
- 2015, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1770229191
- ISBN-13: 9781770229198
- Erscheinungsdatum: 01.10.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 3.36 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Parool / Parole"
0 Gebrauchte Artikel zu „Parool / Parole“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Parool / Parole".
Kommentar verfassen