Party dinge is vir altyd (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Liefde is vir altyd. Jeanie McMillan land op Kaapstad twee jaar nadat sy weggehardloop het op haar troudag. Op die lughawe loop sy in Gerard de Lange vas, die rede hoekom sy toe nie getroud is nie. Vir haar sal hy altyd dié een wees, maar hulle het hulle...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.49 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Party dinge is vir altyd (ePub)“
Liefde is vir altyd. Jeanie McMillan land op Kaapstad twee jaar nadat sy weggehardloop het op haar troudag. Op die lughawe loop sy in Gerard de Lange vas, die rede hoekom sy toe nie getroud is nie. Vir haar sal hy altyd dié een wees, maar hulle het hulle beurt gehad, sy het die leuens oor hom geglo en dis tyd om aan te beweeg. Maar die rooi nommertjie wat Gerard uit sy tas haal, is nie syne nie. Dis Jeanie s'n. Hul tasse is omgeruil op die lughawe. Hy sal weet, hy was die een wat ewe opgewonde twee jaar gelede vir hulle identiese tasse gekoop het vir die wittebrood wat nooit gebeur het nie. Hy is nie troumateriaal nie, kinders wil hy beslis nie hê nie. Maar hy wil, nee, hy moet by Jeanie wees en stel voor sy trek by hom in. Sy voorstel is veronderstel om net 'n tydelike reëling te wees, maar hy besef amper te laat dat liefde nie tydelik is nie, liefde is vir altyd.
Autoren-Porträt von Elsa Winckler
Elsa Winckler is 'n internasionaal gerekende romanseskrywer met talle boeke ophaar kerfstok. Sy kom uit 'n agtergrond in opvoedkunde, en is op 40 weer terug
universiteit toe om 'n honneurs en MPhil te voltooi. Haar man is haar studenteliefde
en na 44 jaar saam, drie interessante kinders en 'n kroos kleinkinders, maak hy
nog altyd haar knieë lam, soos dit 'n goeie held betaam. Kenmerkend van Winckler
se werk is haar onafhanklike, hardekwas heldinne, wat sy heerlik afspeel teen sterk
maar sensitiewe helde.
Bibliographische Angaben
- Autor: Elsa Winckler
- 2022, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776351843
- ISBN-13: 9781776351848
- Erscheinungsdatum: 01.03.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.14 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Party dinge is vir altyd"
0 Gebrauchte Artikel zu „Party dinge is vir altyd“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Party dinge is vir altyd".
Kommentar verfassen