Ingrid Jonker (ePub)
n Biografie
(Sprache: Afrikaans)
Die digter Ingrid Jonker was 31 toe sy in die vroeë oggendure van 19 Julie 1965 verdrink het, al beweer bronne sy was 'n jaar ouer. Vandag bespiegel mense steeds oor menige ander feit rondom die lewe van dié fassinerende figuur.
Meer as 50 jaar later...
Meer as 50 jaar later...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
13.49 €
6 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Ingrid Jonker (ePub)“
Die digter Ingrid Jonker was 31 toe sy in die vroeë oggendure van 19 Julie 1965 verdrink het, al beweer bronne sy was 'n jaar ouer. Vandag bespiegel mense steeds oor menige ander feit rondom die lewe van dié fassinerende figuur.
Meer as 50 jaar later verskyn hierdie eerste omvattende biografie van Jonker: die dogter van 'n stoere volksraadslid getroud met 'n vrou uit die Afrikaner-adel; die minnares van bekende skrywers en kunstenaars; die enkelouer sonder 'n vaste heenkome vir haar en haar kind; maar veral die digter wie se aansien ná haar dood steeds toeneem.
Hierdie toeganklike biografie vertel Jonker se lewensverhaal: Met haar ma wat in inrigtings opgeneem is, word Ingrid as dogtertjie deur haar ouma versorg. Sy tree kortstondig in die huwelik met die pa van haar meisiekind, terwyl haar digterstalent met die aanmoediging van 'n boheemse vriendekring ontwikkel. Haar onstuimige liefdesverhoudings met onder andere die skrywers Jack Cope en André P. Brink word breedvoerig beskryf; ook haar angswekkende laaste paar uur en die kontroversie daarna. Nuwe inligting uit briewe, dagboeke en opnames van gesprekke met vriende en familie kort ná haar dood dra by tot hierdie verhaal van vlees en bloed oor een van Suid-Afrika se aangrypendste kultusfigure.

Autoren-Porträt von Petrovna Metelerkamp
Petrovna Metelerkamp werk die afgelope 17 jaar as uitgewer en is tans voltydse skrywer. Sy is ook joernalis en radio-omroeper en was op die redaksie van die tydskrifte Huisgenoot en Insig. In 2003 stel sy Ingrid Jonker - Beeld van 'n digterslewe vry, in 2012 Ingrid Jonker - A Poet's Life. Sy is die samesteller van onder andere Gesprekke oor Ingrid Jonker en die briefbundels 'n Blywende vreugde - Briewe van Audrey Blignault en Mits dese wil ek vir jou sê - Briewe van Hennie Aucamp. Sy woon en werk in Vermont in die Kaap.
Bibliographische Angaben
- Autor: Petrovna Metelerkamp
- 2018, 1. Auflage, 456 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1415209766
- ISBN-13: 9781415209769
- Erscheinungsdatum: 30.04.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 4.37 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Ingrid Jonker"
0 Gebrauchte Artikel zu „Ingrid Jonker“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Ingrid Jonker".
Kommentar verfassen