Jock van die Bosveld / Penguin Books (South Africa) (ePub)
(Sprache: Englisch)
"Dis nie die een wat ek wil hê nie! Hierdie is dan die kleinste enetjie - die klein nikswerd in die werpsel! Ons het die beste en die dapperste hondjie nodig - die kampioen!" Jim se glimlag verdwyn en hy kyk fronsend na Fitz. "Moenie na sy grootte kyk nie!...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
2.99 €
1 DeutschlandCard Punkt sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Jock van die Bosveld / Penguin Books (South Africa) (ePub)“
"Dis nie die een wat ek wil hê nie! Hierdie is dan die kleinste enetjie - die klein nikswerd in die werpsel! Ons het die beste en die dapperste hondjie nodig - die kampioen!" Jim se glimlag verdwyn en hy kyk fronsend na Fitz. "Moenie na sy grootte kyk nie! Dis hier binne!" sê Jim, hy wys na sy borskas. "Dis sy hart wat saakmaak!" Dis die 1870's in Suid-Afrika - en goudkoors loop hoog. Van oraloor stroom delwers na dié pragtige, maar harde land, waar fortuine gemaak en verloor kan word en daar om elke hoek en draai nuwe geleenthede wag . . . maar waar gevare, skobbejakke en skelms ook hoogty vier! Dis hier waar Jock sy staal moet wys teen moeilikheid - ménsmoeilikheid - en leer dat dit die hart van 'n kampioen verg om selfs in lewensgevaar 'n ware en getroue vriend te wees.
Bibliographische Angaben
- Autor: Lesley Beake
- Altersempfehlung: 9 - 12 Jahre
- 2012, 1. Auflage, 83 Seiten, Englisch
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 0143528904
- ISBN-13: 9780143528906
- Erscheinungsdatum: 29.09.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.14 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Jock van die Bosveld / Penguin Books (South Africa)"
0 Gebrauchte Artikel zu „Jock van die Bosveld / Penguin Books (South Africa)“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Jock van die Bosveld / Penguin Books (South Africa)".
Kommentar verfassen