Potlode en pinotage (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Liefde is soos goeie wyn ... Sonja Fourie word geken as die kwaai onderwyseres en versorgende moederfiguur in haar vriendekring. Nes dit 'n goeie onderwyser betaam, is haar lewe rigied: planne, lysies, tabelle en boksies hou alles mooi op koers en sy maak...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.49 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Potlode en pinotage (ePub)“
Liefde is soos goeie wyn ... Sonja Fourie word geken as die kwaai onderwyseres en versorgende moederfiguur in haar vriendekring. Nes dit 'n goeie onderwyser betaam, is haar lewe rigied: planne, lysies, tabelle en boksies hou alles mooi op koers en sy maak seker elke woord wat oor haar lippe kom is suiwer Afrikaans. Deesdae begin iets egter krap. Haar veilige nessie en voorspelbare bestaan voel nie meer genoeg nie. Sy het haarself as kind belowe sy sal Å0/00 stabiele en standvastige lewe skep en dit is wat sy gedoen het, maar nou het sy haar bedenkinge. Wie is Ethan om haar te laat voel sy kan iets meer wees? Ethan Brooks het homself in Suid-Afrika kom vestig om te veg vir die behoud van sy erfenis. Deursettingsvermoë loop sterk deur sy are, maar hy besef ook dat dit alleen nie kan red wat verby bereddering is nie. Dan ontmoet hy vir Sonja, en hierdie kwaai juffroutjie laat hom anders na sy lewe en stryd kyk. Maar gaan hy vir hom Å0/00 gaatjie kan oopskrop in Sonja se reeds vasgestelde toekomsplanne?
Autoren-Porträt von Louise van der Merwe
Louise van der Merwe is 'n dromer wat as tiener haar neus in 'n boek gedruk het ennooit weer opgekyk het nie. As opperste romantikus skryf sy omdat sy glo liefde
raak nooit oud nie, 'n eienskap wat sy oordra in die eufories eindes waarop haar
romanses afspeel. Louise is dolgelukkig getroud met haar eie held, speel bedags ma
vir drie kinders, en sal tevrede heengaan as sy weet haar boeke het haar lesers gelos
met 'n bietjie meer lig en liefde in hulle lewens.
Bibliographische Angaben
- Autor: Louise van der Merwe
- 2021, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776350758
- ISBN-13: 9781776350759
- Erscheinungsdatum: 01.11.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.34 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Potlode en pinotage"
0 Gebrauchte Artikel zu „Potlode en pinotage“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Potlode en pinotage".
Kommentar verfassen