Sanri Steyn Omnibus 3 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
8.49 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Sanri Steyn Omnibus 3 (ePub)“
Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - van vampiere wat op die dorp kom woon, tot 'n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!
Autoren-Porträt von Theresa van Baalen
Theresa van Baalen skryf stories vir alle ouderdomsgroepe, maar is veral bekend vir die prenteboek Karla Krullebol, asook die Sanri Steyn-reeks. Sy is van kleins af 'n boekwurm en alhoewel sy mettertyd ook boeke vir volwassenes begin lees het, het sy nooit haar voorliefde vir kinder- en jeugboeke ontgroei nie. As skrywer is dit steeds haar eerste liefde en sy kan nie aan 'n lekkerder werk dink as om stories vir jong lesers te skryf nie. Theresa woon op Port Nolloth waar sy 'n stukkie halfwoestyn in 'n tuin probeer verander en plesier put uit die manewales van 'n klomp halfmak wilde katte.
Bibliographische Angaben
- Autor: Theresa van Baalen
- Altersempfehlung: 9 - 11 Jahre
- 2024, 1. Auflage, 240 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 063700468X
- ISBN-13: 9780637004688
- Erscheinungsdatum: 01.04.2024
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 16 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Sanri Steyn Omnibus 3"
0 Gebrauchte Artikel zu „Sanri Steyn Omnibus 3“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Sanri Steyn Omnibus 3".
Kommentar verfassen