Seun (ePub)
Seun is 'n verbysterende prestasie in post-apartheid skryfkuns. Die debuutroman deur Suid-Afrikaanse skrywer Neil Sonnekus is tot oorlopens toe vol geesdrif, energie en bravado. Hoewel dit mens soms laat skater van die lag is dit ook pynlik aangrypend en...
Leider schon ausverkauft
eBook
12.15 €
6 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Seun (ePub)“
Seun is 'n verbysterende prestasie in post-apartheid skryfkuns. Die debuutroman deur Suid-Afrikaanse skrywer Neil Sonnekus is tot oorlopens toe vol geesdrif, energie en bravado. Hoewel dit mens soms laat skater van die lag is dit ook pynlik aangrypend en ontsettend roerend.In Seun le Sonnekus die sogenaamde Noughties op skitterende wyse vas met sy tragikomiese karakter Len Bezuidenhout, 'n onlangs geskeide man wie se soektog na seks net so snaaks is soos sy pogings om 'n babelaasverhaal uit sy pa, 'n puriteinse ou suurknol, te ontwar. Pa en seun kon nie meer verskillend - of eenders - wees nie. Hulle is altwee storievertellers, maar wanneer die verhaal wat Len uit sy pa uittrek stadig maar seker onthul word is dit alles behalwe snaaks.Deur middel van skroeiende humor, vlymskerp sarkasme en 'n brutaal vrymoedige bevraagtekening van die land se "e;post-Reenboognasie"e;-patologie bring hierdie stilisties imponerende werk vrolikheid, bitter warmte en uiteindelik ook genade.
Bibliographische Angaben
- Autor: Neil Sonnekus
- 2017, 280 Seiten
- ISBN-10: 1920601937
- ISBN-13: 9781920601935
- Erscheinungsdatum: 01.04.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Mit Kopierschutz
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Seun"
0 Gebrauchte Artikel zu „Seun“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Seun".
Kommentar verfassen