Sms'e, skurke en spinnekoppe / LAPA Uitgewers (ePub)
(Sprache: Englisch)
Vier dae in die bos ... Dit is wat vir Lindie en die res van die graadneges voorle op die skoolkamp. Die enigste ligpuntjie is die luukse lodge met die Franse sjef waarvan Mia praat. Maar voordat die kamp begin is daar eers 'n nare onderwyseres wat 'n les...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
9.49 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Sms'e, skurke en spinnekoppe / LAPA Uitgewers (ePub)“
Vier dae in die bos ... Dit is wat vir Lindie en die res van die graadneges voorle op die skoolkamp. Die enigste ligpuntjie is die luukse lodge met die Franse sjef waarvan Mia praat. Maar voordat die kamp begin is daar eers 'n nare onderwyseres wat 'n les geleer moet word. En iemand sorg daarvoor dat Diaan met die blou oe en die kuiltjieglimlag dalk nooit weer met Lindie gaan praat nie. 'n Verskriklike ding gebeur egter op die kamp wat hulle gou van al hierdie probleme laat vergeet ...
Autoren-Porträt von Nerine Ahlers & Alet Steenkamp
Nerine Ahlers het aan die Hoërskool Menlopark gematrikuleer en aan die Universiteit van Pretoria gestudeer, waar sy in 1985 'n M.A.-graad verwerf. As gekwalifiseerde taalonderwyseres, hoofsaaklik in Frans, gee sy ook klas in Afrikaans en Duits op hoërskool, onder andere by St. Mary's DSG en die Hoërskool Menlopark in Pretoria. Sy is getroud met Johann Ahlers en het twee dogters, Joekie en Rianné. Nerine Ahlers en Alet Steenkamp is as skrywerspan die skeppers van die gewilde SSS-reeks, asook die enkeltitel-tienerboeke Liefde is ... en Ek+Jy. Selfone, skelms en sjokolade is in 27 met 'n ATKV-Kinderboektoekenning bekroon, en in 211 palm dié gedugte duo nog 'n ATKV-Kinderboektoekenning in met Liefde is ...
Bibliographische Angaben
- Autor: Nerine Ahlers & Alet Steenkamp
- 2014, 85 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799370789
- ISBN-13: 9780799370782
- Erscheinungsdatum: 09.01.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.11 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Sms'e, skurke en spinnekoppe / LAPA Uitgewers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Sms'e, skurke en spinnekoppe / LAPA Uitgewers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Sms'e, skurke en spinnekoppe / LAPA Uitgewers".
Kommentar verfassen