Snydokter (ePub)
(Sprache: Englisch)
'n Bekende chirurg verdwyn soos 'n groot speld nadat 'n operasie op 'n bekende aktrise skeefgeloop het ... Van Nierop se vier en twintigste roman is die produk van Lapa en Etiket se Hoofkarakterwedstryd.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
15.49 €
7 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Snydokter (ePub)“
'n Bekende chirurg verdwyn soos 'n groot speld nadat 'n operasie op 'n bekende aktrise skeefgeloop het ... Van Nierop se vier en twintigste roman is die produk van Lapa en Etiket se Hoofkarakterwedstryd.
Autoren-Porträt von Leon Van Nierop
Leon van Nierop is 'n bekroonde skrywer wat reeds 26 romans geskryf het, asook verskeie radiovervolgverhale, TV-reekse en dramas, 'n kabaret, bindingstekse vir musiekopvoerings, rolprentdraaiboeke, rubrieke, boek- en rolprentresensies, kortverhale en akademiese werke. Hy het die Caxton-toekenning twee keer gekry as beste skrywer en sy drama Twyfelberg is met die tweede prys vir die RSG/SANLAM-radiodramaskryfkompetisie bekroon. Van sy bekendste TV-reekse sluit Ballade vir 'n enkeling en Wolwedans in die skemer in. Lg. is ook baie suksesvol op die rolprentkringloop vertoon. Hy het die kykNET-sepie Villa Rosa ook geskep en die trefferradioverhaal Stralerjakkers. Van sy bekendste romans is Plesierengel, Adrenalien, Sielsmokkelaar en Verklikker. Vuurvreter was 'n finalis in die ATKV-prys vir spanningsromans in 211. Leon was byna vier jaar lank hoof van die Filmskool by TUT in Pretoria en spesiale professor in filmstudie. Hy werk tans aan sy volgende draaiboek.
Bibliographische Angaben
- Autor: Leon Van Nierop
- 2013, 195 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799359629
- ISBN-13: 9780799359626
- Erscheinungsdatum: 03.01.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.61 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Snydokter"
0 Gebrauchte Artikel zu „Snydokter“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Snydokter".
Kommentar verfassen