Soos saad op die wind (PDF)
(Sprache: Englisch)
Jack en Molly Campbell is die trotse aanneem-ouers van 'n vierjarige seun, Joey. Hulle gesin is die toonbeeld van geluk - Pa en Ma het mekaar lief, hul seuntjie is goed aangepas, en finansieel is hulle goed daaraan toe. Hierdie idilliese prentjie spat binne...
Leider schon ausverkauft
eBook
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Soos saad op die wind (PDF)“
Jack en Molly Campbell is die trotse aanneem-ouers van 'n vierjarige seun, Joey. Hulle gesin is die toonbeeld van geluk - Pa en Ma het mekaar lief, hul seuntjie is goed aangepas, en finansieel is hulle goed daaraan toe. Hierdie idilliese prentjie spat binne oomblikke aan skerwe toe hulle hoor dat Joey se biologiese pa - wat tydens Joey se geboorte in die tronk was - nooit toestemming gegee het vir die aanneming nie. 'n Regter beslis dat Joey moet terug gaan na sy biologiese ouers toe. Die Campbells is verpletter, en prober alles binne hul vermo om Joey te behou. As dit onafwendbaar lyk dat hulle hom gaan verloor, beraam Jack 'n desperate plan om sy gesin bymekaar te hou
Bibliographische Angaben
- Autor: Karen Kingsbury
- 2011, 334 Seiten, Englisch
- Verlag: Struik Christian Media
- ISBN-10: 141531814X
- ISBN-13: 9781415318140
- Erscheinungsdatum: 05.11.2011
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Soos saad op die wind"
0 Gebrauchte Artikel zu „Soos saad op die wind“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Soos saad op die wind".
Kommentar verfassen