Sprokie vir 'n plaaskind (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Geneviève van Vuuren, oftewel Jenny, se sprokieshuwelik word onverwags deur haar verloofde afgestel. Kwaad, hartseer en teleurgesteld besluit sy impulsief om saam met haar suster en swaer met ¿ kampeerwa deur Italië te gaan reis. Alles verloop goed, totdat...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.49 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Sprokie vir 'n plaaskind (ePub)“
Geneviève van Vuuren, oftewel Jenny, se sprokieshuwelik word onverwags deur haar verloofde afgestel. Kwaad, hartseer en teleurgesteld besluit sy impulsief om saam met haar suster en swaer met ¿ kampeerwa deur Italië te gaan reis. Alles verloop goed, totdat die losbol wêreldreisiger, Reinhard Prinz, hulle op die laaste nippertjie vergesel. Al wat Geneviève met Reinhard in gemeen het, is die feit dat hulle albei as kinders deur ¿ ouer verlaat is. Nie een van hulle vertrou die teenoorgestelde geslag nie en is ook nie van plan om van mening te verander nie. Al probleem is die aantrekkingskrag wat vinnig duidelik raak. Geneviève en Reinard is nie blind vir hul gevoelens nie, maar ook nie gereed om dit met mekaar te deel nie. Is die vrees vir verwerping sterk genoeg om in die pad van hul geluk te staan?
Autoren-Porträt von René van Zyl
René van Zyl is 'n oudjoernalis, skrywer en blogger wat teen die hange van dieMagaliesberg in Hartbeespoort vir haar 'n nessie uitgegrawe het. Sy geniet dit
veral om plaaslike gemeenskapsmusiekblyspele te skryf en op die planke te
bring. Haar buite-die-boks man, twee dogters en seun is die groot liefdes in haar
lewe en ook haar grootste inspirasie. Haar oudste seun is breingestremd en die
lewe saam met hom het haar geleer om daaglikse uitdagings met genoegsame
humor aan te pak. Sy glo onwrikbaar in die liefde en gelukkige eindes.
Bibliographische Angaben
- Autor: René van Zyl
- 2022, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776352343
- ISBN-13: 9781776352340
- Erscheinungsdatum: 01.05.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.18 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Sprokie vir 'n plaaskind"
0 Gebrauchte Artikel zu „Sprokie vir 'n plaaskind“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Sprokie vir 'n plaaskind".
Kommentar verfassen