Stom gode / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
So byna is kolonel Aella O'Malley die ewigheid in gestuur. Nou sy is terug in Afrika se bos nadat sy in Avignon gaan aansterk het. Skaars is sy en haar Franse geliefde weer op haar tuisgrond of hulle word betrek by 'n ondersoek na kadawers wat in die veld...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
12.49 €
6 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Stom gode / LAPA Publishers (ePub)“
So byna is kolonel Aella O'Malley die ewigheid in gestuur. Nou sy is terug in Afrika se bos nadat sy in Avignon gaan aansterk het. Skaars is sy en haar Franse geliefde weer op haar tuisgrond of hulle word betrek by 'n ondersoek na kadawers wat in die veld gevind is. En dit word gou deur nog lyke opgevolg. Maar die beeld van 'n ander figuur het haar uit Avignon gevolg, dié van 'n straatkind wat Zoeloe praat en Afrikaans verstaan. Hoe het hy daar gekom, weet sy ma dit en hoe kry Aella die kind terug by die huis? Meer, wie was vir sy lot verantwoordelik? In Afrika se nat veld doem die antwoorde gaandeweg op en dit is afskuwelik.
Autoren-Porträt von Dibi Breytenbach
Dibi Breytenbach is 'n regsgeleerde en woon in KwaZulu-Natal. Aktuele probleme as tema, haar vermoë om spanning te skep en die leser by die karakters betrokke te laat voel, verseker dat haar romans opgeraap word.
Bibliographische Angaben
- Autor: Dibi Breytenbach
- 2020, 304 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639605680
- ISBN-13: 9780639605685
- Erscheinungsdatum: 01.11.2020
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.73 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Stom gode / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Stom gode / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Stom gode / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen