'n Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende Laerskool-stories (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
'n Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van 'n bende. Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
5.49 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „'n Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende Laerskool-stories (ePub)“
'n Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van 'n bende. Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op 'n vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer. Die leser leer die bende ken deur al die manewales wat in een pouse gebeur. Daar is ook baie ander interessante karakters wat die leser boei, soos Jak (die boelie) en Elsa (die meisie wat hy bewonder).
Autoren-Porträt von Francois van Rooyen
Francois van Rooyen is 'n gekwalifiseerde landskapsargitek wat in sy middeljare besluit het om alles wat hy nog altyd wou doen nou aan te pak. Hy is kreatief en lewe dit uit deur sy landskapsargitektuur, musiek te maak, sketse en stories te skryf. Hy en sy gesin woon in Stellenbosch.
Bibliographische Angaben
- Autor: Francois van Rooyen
- Altersempfehlung: 7 - 9 Jahre
- 2019, 1. Auflage, 96 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1432310380
- ISBN-13: 9781432310387
- Erscheinungsdatum: 01.06.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 25 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "'n Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende Laerskool-stories"
0 Gebrauchte Artikel zu „'n Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende Laerskool-stories“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "'n Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende Laerskool-stories".
Kommentar verfassen