Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die grootste en omvattendste fotogids van Suider-Afrika se voëls in een boekdeel, dié boek verleen 'n nuwe dimensie aan die uitkenning van voëls in die streek. Dit beskryf en illustreer al 958 voëlspesies plus 17 spesies van Antarktika en die eilande van...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
17.49 €
8 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika (ePub)“
Die grootste en omvattendste fotogids van Suider-Afrika se voëls in een boekdeel, dié boek verleen 'n nuwe dimensie aan die uitkenning van voëls in die streek. Dit beskryf en illustreer al 958 voëlspesies plus 17 spesies van Antarktika en die eilande van die Suidelike Yssee. Meer as 2 500 kleurfoto's wys verekleedverskille en kleurmorfe. Die teks fokus op uitkenning, roepe, habitat, status, broeibesonderhede en kos. Verspreidingskaarte wys stand- en trekvoëlstatus en voëldigtheid, en kalenderbalke wys wanneer spesies broei. 'n Onontbeerlike metgesel in die veld.
Autoren-Porträt von Ian Sinclair
Ian Sinclair word erken as een van Afrika se voorste voëlkykers en het talle ekspedisies gelei om voëls op te spoor en na te vors. Hy is die mees gepubliseerde skrywer oor die voëls van Afrika en aanliggende eilande met meer as 20 voëlboeke agter sy naam.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ian Sinclair
- 2017, 1. Auflage, 432 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1775845672
- ISBN-13: 9781775845676
- Erscheinungsdatum: 10.03.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 250 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika"
0 Gebrauchte Artikel zu „Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika".
Kommentar verfassen