Swart swaan / Umuzi (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
'n Monsteragtige wese het hom in Fabian se tuin tuisgemaak - 'n ondier met 'n dodelike aptyt.
In die skadu van die dobbelhuis waar Fabian 'n veiligheidswag is, werskaf hy en Mossie, pas uit die tronk, om vir die gedierte 'n blyplek te bou en hom te...
In die skadu van die dobbelhuis waar Fabian 'n veiligheidswag is, werskaf hy en Mossie, pas uit die tronk, om vir die gedierte 'n blyplek te bou en hom te...
Leider schon ausverkauft
eBook
14.99 €
7 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Swart swaan / Umuzi (ePub)“
'n Monsteragtige wese het hom in Fabian se tuin tuisgemaak - 'n ondier met 'n dodelike aptyt.
In die skadu van die dobbelhuis waar Fabian 'n veiligheidswag is, werskaf hy en Mossie, pas uit die tronk, om vir die gedierte 'n blyplek te bou en hom te versorg.
Maar net Fabian weet van die trommel wat hy vroeër in die tuin begrawe het - daar waar die dier nou lê. 'n Trommel wat hom in staat sal stel om sy vrou Merinda, wyndrinker van formaat, vir 'n wyle te help vergeet van die skade aan haar gesig en in haar hart.
Wilken Calitz se Swart swaan is meer as 'n surrealistiese sprokie vir volwassenes. Dit is 'n betowerende roman oor die lewe van 'n man wie se verbeelding op 'n dag vlerke kry.

Autoren-Porträt von Wilken Calitz
Wilken Calitz behaal sy meestersgraad in musiek aan die Universiteit van Stellenbosch waarna hy musiek vir verskeie verhoogstukke komponeer, onder meer vir Vaselinetjie, Drif en Kristalvlakte. Hy het die musiek vir die opera Die vertrek geskryf asook die klankbaan vir die tv-program Honger. Sy radiodrama Veertig dae behaal 'n tweede plek in rsg se radiodramakompetisie en sy verhoogstuk 2092: God van klank wen die 2013 Woordfees Uitskieterprys en word vir ses Fleur du Cap-teatertoekennings benoem. Van sy onlangse tekste vir die verhoog sluit in: Veelvoud van bestaan, Karatara en Salome. Hy verwerf 'n meestersgraad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad onder leiding van Etienne van Heerden. Swart swaan is sy debuutroman.
Bibliographische Angaben
- Autor: Wilken Calitz
- 2020, 1. Auflage, 216 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1415210519
- ISBN-13: 9781415210512
- Erscheinungsdatum: 01.04.2020
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.04 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Swart swaan / Umuzi"
0 Gebrauchte Artikel zu „Swart swaan / Umuzi“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Swart swaan / Umuzi".
Kommentar verfassen