Val vir sy hart & Valentyn / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Val vir sy hart "" Antoinette Venter Bienkie het die twyfelagtige voorreg om voor Riaan Smit se voete te val. Hy is baie aantreklik maar hy laat vermetel soos die eufemisme van die eeu voel. Die man is ongeskik arrogant en verwaand maar sodra sy hom leer...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
1.49 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Val vir sy hart & Valentyn / Romanza (ePub)“
Val vir sy hart "" Antoinette Venter Bienkie het die twyfelagtige voorreg om voor Riaan Smit se voete te val. Hy is baie aantreklik maar hy laat vermetel soos die eufemisme van die eeu voel. Die man is ongeskik arrogant en verwaand maar sodra sy hom leer ken sien sy stukkies goud in die man raak. Valentyn "" Penelope Erasmus Lydia voel flou en kan amper nie 'n woord uitkry nie. Haar hoërskoolliefde was altyd fris gebou maar sy lyf is nou voller dié van 'n man.
Autoren-Porträt von Antoinette Venter
Antoinette Venter woon in die pragtige Jeffreysbaai-omgewing. Haar ouers het haar groot gemaak met 'n storieboek in die hand en die liefde bly haar lewe lank by. Om stories uit te dink en neer te pen, is 'n direkte uitvloeisel uit haar liefde vir lees. Sy was 'n finalis in die 2015 Kuier/LAPA Uitgewers-kortverhaalkompetisie en verskeie van haar kortverhale het sedertdien in tydskrifte verskyn.
Bibliographische Angaben
- Autor: Antoinette Venter
- 2019, 60 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799392154
- ISBN-13: 9780799392159
- Erscheinungsdatum: 01.01.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.30 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Val vir sy hart & Valentyn / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Val vir sy hart & Valentyn / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Val vir sy hart & Valentyn / Romanza".
Kommentar verfassen