Valsrivier (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
"Jy is te naby aan die water," fluister Paul. "Babers slaap in die modder. Hulle sal wakker word as jy op hulle trap."
Paul en Dominique se sorgelose kinderdae op 'n Vrystaatse plaas is vir ewig verby wanneer hul ouers se linkse politiek die skoollewe op...
Paul en Dominique se sorgelose kinderdae op 'n Vrystaatse plaas is vir ewig verby wanneer hul ouers se linkse politiek die skoollewe op...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.49 €
5 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Valsrivier (ePub)“
"Jy is te naby aan die water," fluister Paul. "Babers slaap in die modder. Hulle sal wakker word as jy op hulle trap."
Paul en Dominique se sorgelose kinderdae op 'n Vrystaatse plaas is vir ewig verby wanneer hul ouers se linkse politiek die skoollewe op die dorp ontmoontlik maak. Hulle word weggestuur na kosskole in Natal. Paul is 'n belowende jong digter, sy suster sy vertroueling. Maar Paul is vol woede en sy ontwaking word 'n afwaartse spiraal. Hulle vlieg London toe om die bedrukking van Suid Afrika te ontsnap, maar hy gaan ook sy dood tegemoet.
Dominique Botha se roerende debuutroman is 'n elegie vir die lewe van haar kleintyd en haar verlore broer. Die boek is op ware gebeure gebaseer.

Autoren-Porträt von Dominique Botha
Dominique Botha het op die plaas Rietpan in die Vrystaat grootgeword. Sy is 'n lid van die Pirogue Kollektief en dien op die raad van die Afrikasentrum en die Yellowwoods Kunstrust, organisasies wat 'n wye verskeidenheid kunsaktiwiteite bevorder en ondersteun. Sy het 'n ma in Kreatiewe Skryfwerk aan Wits Universiteit verwerf. Sy woon in Johannesburg saam met haar man Adi en hul vier kinders.
Bibliographische Angaben
- Autor: Dominique Botha
- 2013, 1. Auflage, 202 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1415205426
- ISBN-13: 9781415205426
- Erscheinungsdatum: 08.08.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.39 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Valsrivier"
0 Gebrauchte Artikel zu „Valsrivier“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Valsrivier".
Kommentar verfassen