Vanuit my hart (ePub)
Kies 'n doelgerigte en passievolle lewe
(Sprache: Afrikaans)
In Vanuit My Hart spreek Robin McGraw direk tot die Hart van die vrou. Sy vertel onomwonde dat elke vrou twee dinge moet weet om geluk, vervulling en vrede te ervaar: wie jy is EN wie jy bedoel is om te wees. Die eerste gaan oor die realiteit van jou lewe,...
Leider schon ausverkauft
eBook
4.99 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Vanuit my hart (ePub)“
In Vanuit My Hart spreek Robin McGraw direk tot die Hart van die vrou. Sy vertel onomwonde dat elke vrou twee dinge moet weet om geluk, vervulling en vrede te ervaar: wie jy is EN wie jy bedoel is om te wees. Die eerste gaan oor die realiteit van jou lewe, en die tweede het te doen met jou lewensdoel.
Ons leef vol en vinnige lewens en iewers langs die pad verloor ons soms onsself in ‘n poging om net by te hou met alles wat ons moet doen. As dit soos jou lewe klink is dit tyd vir ‘n hart to hart gesprek met Robin.
Robin vertel van haar grootword-jare, haar huwelik met Dr Phil McGraw, die grootmaak van hul twee seuns en die transformasie in haar eie lewe. Sy illsstreer hoe goeie beginsels daagliks toegepas kan word. Robin moeding jou aan om met ‘n diep en volhardende geloof in God die keuses te maak wat jou hart se ware prioriteite en hoogste doelstellings weerspieël.

Bibliographische Angaben
- Autor: Robin McGraw
- 2011, 196 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1415317593
- ISBN-13: 9781415317594
- Erscheinungsdatum: 13.09.2011
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.30 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Vanuit my hart"
0 Gebrauchte Artikel zu „Vanuit my hart“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vanuit my hart".
Kommentar verfassen