Vasbyt Vyf: Die ontvoering (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Toe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop, het hy nie 'n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland nie. Saam met Handré, sy beste vriend, probeer hy die bal terugkry - net om te ontdek die buurman hou twee ontvoerde...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.49 €
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Vasbyt Vyf: Die ontvoering (ePub)“
Toe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop, het hy nie 'n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland nie. Saam met Handré, sy beste vriend, probeer hy die bal terugkry - net om te ontdek die buurman hou twee ontvoerde meisies in sy huis aan! Wat maak hulle nou? Die grootmense glo hulle nie, maar Jaco en Handré wéét wat hulle gesien het ... en daar is net een oplossing: hulle moet die meisies red. Maar toe al hulle planne verkeerd loop, word die twee seuns sowel as Jaco se sussie, Karli, ook deur die ontvoerders vasgekeer. Nou moet die vyf kinders leer vasbyt ... en planne maak.
Autoren-Porträt von Eleanor Lombard
Eleanor Lombard is in 1950 in Kaapstad gebore. Na haar skoolloopbaan verwerf sy 'n BA graad aan Tukkies, 'n onderwysdiploma (met lof) in Potchefstroom en 'n honneursgraad in geskiedenis aan UNISA. Tydens haar onderwysloopbaan is sy lektrise in Afrikaans aan die Bellville Opleidingskollege. Sy en haar man, Pieter, is lief vir reis en sy publiseer gereeld reisartikels. Sy skryf ook verskeie radiodramas en was 'n finalis in die RSG/Sanlam radiodrama-skryfkompetisie. Sy debuteer in 2022 met Jy handle dit net. Eleanor en Pieter woon tans in Tergniet, naby Mosselbaai. Sy is die ma van drie kinders en die trotse ouma van twee kleinkinders.
Bibliographische Angaben
- Autor: Eleanor Lombard
- Altersempfehlung: 11 - 13 Jahre
- 2024, 1. Auflage, 112 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637000293
- ISBN-13: 9780637000291
- Erscheinungsdatum: 01.02.2024
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.93 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Vasbyt Vyf: Die ontvoering"
0 Gebrauchte Artikel zu „Vasbyt Vyf: Die ontvoering“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vasbyt Vyf: Die ontvoering".
Kommentar verfassen