Vat die regte pad - Jesus s'n (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Te veel gelowiges voel skuldig omdat hulle nie voldoen aan ander se geestelike verwagtings nie. Of omdat hulle nie die standaard-resepte uitleef wat gedurig in die kerk uitgedeel word van hoe 'n "regte Christen" moet leef nie. Hulle is kerklik betrokke,...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
12.99 €
6 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Vat die regte pad - Jesus s'n (ePub)“
Te veel gelowiges voel skuldig omdat hulle nie voldoen aan ander se geestelike verwagtings nie. Of omdat hulle nie die standaard-resepte uitleef wat gedurig in die kerk uitgedeel word van hoe 'n "regte Christen" moet leef nie. Hulle is kerklik betrokke, maar voel moedeloos. Godsdienstige uitbranding is 'n paar van hulle se voorland. Tot vervelens beleef hul die Here is teleurgesteld met hulle. Hierdie boek is nie die groot antwoord op dissipelskap in drie maklike stappe nie. Jy gaan definitief nie hier tien beproefde resepte vir suksesvolle Christenwees, of so iets, raakloop nie. Maar dit wil wel saam met jou reis na 'n paar onontdekte skatte in die Here se skatkamers. Dit wil die "las van gewone gelowiges soos ek en jy se skouer aflig om (buiten-)gewone lewens tot eer van die Heer te leef. Net dit.
Autoren-Porträt von Stephan Joubert
Stephan Joubert se grootste vreugde is om die Here lief te hê en om mense op vars nuwe maniere te dien. Sy werksdag begin by ekerk, 'n virtuele en praktiese geloofsgemeenskap wat mense deur 'n digitale bediening en noodprojekte inspireer. Hy is verbind as deeltydse leraar aan Pierre van Ryneveld Gemeente en is met opleiding en prediking betrokke by Mosaïek; Kerksondermure en Alberton Lewenssentrum. Stephan is ook 'n Buitengewone Professor in Teologie aan die Universiteit van die Vrystaat. Hy behartig 'n rubriek genaamd "Goeie Nuus" in Beeld, en rubrieke in LIG en ander tydskrifte. Die Boodskap, 'n eietydse vertaling van die Bybel saam met Jan van der Watt, is een van die mylpale in sy lewe. In 2010 is die Andrew Murray prys toegeken aan hom vir Jesus: 'n Radikale Sprong. Meer as 60 Afrikaanse boeke; drie Engelse boeke, twee akademiese boeke in Duitsland en kort anderkant 50 artikels in akademiese tydskrifte het ook reeds die lig gesien.
Bibliographische Angaben
- Autor: Stephan Joubert
- 2021, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776353927
- ISBN-13: 9781776353927
- Erscheinungsdatum: 01.12.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.42 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Vat die regte pad - Jesus s'n"
0 Gebrauchte Artikel zu „Vat die regte pad - Jesus s'n“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vat die regte pad - Jesus s'n".
Kommentar verfassen