Vlug van die berghaan (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Olivia se toekoms lyk rooskleurig: Sy is 'n mediese dokter met 'n suksesvolle praktyk en verloof aan 'n predikant met 'n gemeente.
Dan kom haar pa skielik tot sterwe en almal verwag sy moet hulle help: haar stiefma, haar stiefbroer en 'n gesondheidskliniek...
Dan kom haar pa skielik tot sterwe en almal verwag sy moet hulle help: haar stiefma, haar stiefbroer en 'n gesondheidskliniek...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
3.99 €
1 DeutschlandCard Punkt sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Vlug van die berghaan (ePub)“
Olivia se toekoms lyk rooskleurig: Sy is 'n mediese dokter met 'n suksesvolle praktyk en verloof aan 'n predikant met 'n gemeente.
Dan kom haar pa skielik tot sterwe en almal verwag sy moet hulle help: haar stiefma, haar stiefbroer en 'n gesondheidskliniek wat oorstroom ...
Op haar erfgrond, Koepelplaas, is daar boonop 'n vreemdeling wat volgens haar wederregtelik op die oewer van die rivier uitkamp. Sal Olivia tussen al haar probleme kan leer om tussen plig en ware liefde te onderskei?

Autoren-Porträt von Rina Cilliers
Olivia Welgemoed se toekoms lyk rooskleurig: Sy is 'n mediese dokter met 'n suksesvolle praktyk en verloof aan 'n predikant met 'n gemeente wat uitsien na 'n lojale predikantspaar.Dan kom haar pa, 'n bekende dokter van die Noord-Kaap, skielik tot sterwe. Asof sy ná 'n skeepsramp alleen in 'n reddingsboot sit, reik alle hande na haar vir hulp: haar verloofde, haar stiefma, haar stiefbroer en 'n gesondheidskliniek wat oorstroom ...
Op haar erfgrond, Koepelplaas, is daar boonop 'n vreemdeling wat volgens haar wederregtelik op die oewer van die rivier uitkamp. Hy lyk soos 'n boemelaar en word haar grootste probleem.
Beskik Olivia werklik oor die spirituele eienskappe van die berghaan soos wat die mense sê? En sal sy tussen al haar probleme en verantwoordelikhede kan leer onderskei tussen plig en ware liefde?
Bibliographische Angaben
- Autor: Rina Cilliers
- 2024, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1779875304
- ISBN-13: 9781779875303
- Erscheinungsdatum: 01.04.2024
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.76 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Vlug van die berghaan"
0 Gebrauchte Artikel zu „Vlug van die berghaan“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vlug van die berghaan".
Kommentar verfassen