Voetspore 2 (ePub)
_x000D_
Johan Badenhorst en sy span het onlangs die agtste reeks, Voetspore op die Ewenaar, voltooi. Maar sulke reise kos fyn beplanning, veral wat...
7 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Wie kan gaan krokodille kyk of 'n voertuig uit die modder sleep op 'n leë maag?_x000D_
_x000D_
Johan Badenhorst en sy span het onlangs die agtste reeks, Voetspore op die Ewenaar, voltooi. Maar sulke reise kos fyn beplanning, veral wat die spys en drank betref._x000D_
_x000D_
Johan en sy vrou, Alma, put uit ondervinding wanneer hulle dié eenvoudige maar watertandlekker resepte met jou deel. Alles word gemaak van een goed uitgewerkte inkopielys; jy koop net die vars produkte langs die pad aan soos jy kan._x000D_
_x000D_
Hoogtepunte om die honger avonturier te versterk sluit in Keniaanse vermicelli-brood, pangebraaide oesters, hoender-flambé met whiskey, Cajun-kabeljou en natuurlik iets vir die soettand. Al die resepte dui die bereidings- en gaarmaaktyd aan sodat jy self kan besluit hoeveel tyd jy het voor die son sak. Die kookboek pas gemaklik in jou voertuig se paneelkissie - en is net so belangrik soos jou domkrag, noodwiel en sleeptou.
- Autoren: Johan Badenhorst , Alma Badenhorst
- 2014, 173 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 079816333X
- ISBN-13: 9780798163330
- Erscheinungsdatum: 27.06.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.52 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Voetspore 2".
Kommentar verfassen