Vry om lief te hê (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Is liefde genoeg om werklik te kan vergewe? Lara bevind haar in 'n penarie toe Thailand se grense skielik sluit weens die pandemie. Nie net sit sy gestrand in 'n vreemde land na haar vakansie nie, haar finansies is ook in 'n beroerde toestand en sy moet...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.49 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Vry om lief te hê (ePub)“
Is liefde genoeg om werklik te kan vergewe? Lara bevind haar in 'n penarie toe Thailand se grense skielik sluit weens die pandemie. Nie net sit sy gestrand in 'n vreemde land na haar vakansie nie, haar finansies is ook in 'n beroerde toestand en sy moet dringend 'n uitkoms vind om te oorleef. Teagan ontmoet vir Lara wanneer sy as vrywilliger in die oerwoud noord van Chiang Mai gaan werk. Hy ontferm hom oor haar, maar alles is nie soos dit op die oog af lyk nie. Toe Lara die waarheid oor Teagen uitvind, stort haar wêreld in duie. Sy het dan juis so gesukkel om hom te vertrou. Is liefde genoeg of is die prys vir vergiffenis te hoog?
Autoren-Porträt von Alma Carstens
Ná jare in Kenia en Malawi, het Alma Carstens en haar man die Afrika-stof vanhul voete afgeskud. Sedert 2015 woon hulle in Bangkok, Thailand. Stories skryf en
lees was nog altyd vir haar meer as net 'n stokperdjie; deesdae is dit 'n
noodsaaklikheid wat help met die verlange na hul kinders in die Kaap. Sy is dol
oor reis, goeie wyn, 'n kaggelvuur en die see.
Bibliographische Angaben
- Autor: Alma Carstens
- 2022, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776352424
- ISBN-13: 9781776352425
- Erscheinungsdatum: 01.06.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.12 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Vry om lief te hê"
0 Gebrauchte Artikel zu „Vry om lief te hê“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vry om lief te hê".
Kommentar verfassen