Wat Werner doen met sy drie miljoen / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Wat sal jy doen as jy die LOTTO wen?
Dit is die vraag wat Werner, TC en Einstein hulself afvra een pouse. Soos die
meeste graad 9 seuns, droom hulle oor sportmotors en privaat vliegtuie. Vir die
grap besluit die drie seuns om regtig elkeen 'n...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
8.49 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Wat Werner doen met sy drie miljoen / LAPA Publishers (ePub)“
Wat sal jy doen as jy die LOTTO wen?
Dit is die vraag wat Werner, TC en Einstein hulself afvra een pouse. Soos die
meeste graad 9 seuns, droom hulle oor sportmotors en privaat vliegtuie. Vir die
grap besluit die drie seuns om regtig elkeen 'n LOTTO-kaartjie te koop. Hulle
vat vir Oupa Ig (Werner se oupa wat Alzheimers het) om "roomys" te koop, en
sonder dat hy besef wat aangaan speel hulle die LOTTO. Dan gebeur die
onverwagte: hulle wen wraggies meer as R3 miljoen!
Werner voel baie skuldig oor hoe hulle sy siek oupa misbruik het, en hulle
besluit om nie die geld te eis nie ... maar dan verloor Werner se ma haar werk.
Oupa Ig se gesondheid begin agteruitgaan, en Werner is baie bang sy ma trou
met die nare oom Daan.
Nou begin die groot uitdaging: sy ma glo dobbel is doodsonde, so hoe op aarde
gaan hulle die geld by haar uitkry?

Autoren-Porträt von Tertius Janse van Rensburg
Tertius Janse van Rensburg is 'n siviele ingenieur van beroep, wie se linker- enregterbrein al sy hele lewe in oorlog verkeer. Vir dekades het sy linkerbrein die
oorhand terwyl hy eers vir Transnet geboue bou en later 'n wiskundeonderwyser
en -dosent is. Na sy aftrede begin sy regterbrein 'n paar veldslae wen, en hy
begin skryf. Hy publiseer 'n paar novelles en kortverhale in tydskrifte, maar sy
groot deurbraak kom toe hy as die beste debuutskrywer in die LAPA
Jeugromankompetisie 2019 bekroon word.
Bibliographische Angaben
- Autor: Tertius Janse van Rensburg
- 2021, 200 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639602193
- ISBN-13: 9780639602196
- Erscheinungsdatum: 12.03.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.58 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Wat Werner doen met sy drie miljoen / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Wat Werner doen met sy drie miljoen / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Wat Werner doen met sy drie miljoen / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen