Wêreld van Wolwe 3: Derde mag / Wêreld van Wolwe Bd.3 (ePub)
skiet. Wag maar, daardie dag kom."
Joshua Reinders se lewe is 'n gemors. Hy dra 'n groot geheim: Hy is 'n weerwolf. En sy pa is
'n weerwolfjagter. Die spanning verhoog...
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
"Jou pa is 'n moordenaar," sis Wolfgang. "Hy moor my weerwolwe. Eendag gaan hy jou ook
skiet. Wag maar, daardie dag kom."
Joshua Reinders se lewe is 'n gemors. Hy dra 'n groot geheim: Hy is 'n weerwolf. En sy pa is
'n weerwolfjagter. Die spanning verhoog egter toe Wolfgang Lycaon in Droomhoek opdaag.
Die afskuwelike leier van die Wêreld van Wolwe glo dat Joshua aan hom behoort. En hy wil
die seun terughê. Of Joshua gaan sterf.
Maar sal dit werklik gebeur? Joshua sal vir sy lewe moet veg en van Wolfgang ontslae raak.
Daar wag egter nuwe geheime wat Joshua eers moet ontrafel:
Hoekom het hy elke keer bloed aan sy hande as iemand in die dorp wegraak?
Hoe is sy ma werklik dood?
Wat is die derde mag?
- Autor: Fanie Viljoen
- Altersempfehlung: 13 - 17 Jahre
- 2022, 1. Auflage, 196 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776354400
- ISBN-13: 9781776354405
- Erscheinungsdatum: 01.08.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.54 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Wêreld van Wolwe 3: Derde mag / Wêreld van Wolwe Bd.3".
Kommentar verfassen