Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 5 / Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies (ePub)
Vir die vyfde en laaste keer stel veertien dierespesies of groepe diere van Afrika hulself aan jou deur kort raaisels bekend. Kan jy hulle almal identifiseer? Kan jou vriende dit doen? Kan jou familie?...
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
"Wie is Ek?" "Wie is Ons?"
Vir die vyfde en laaste keer stel veertien dierespesies of groepe diere van Afrika hulself aan jou deur kort raaisels bekend. Kan jy hulle almal identifiseer? Kan jou vriende dit doen? Kan jou familie?
Deels raaisel, deels lewens-storie, deels veldgids tot identifikasie, elke hoofstuk word deur een of 'n groep bekende inwoners van Afrika se veld vertel. Elke hoofstuk is gepak met die nuutste inligting en geïllustreer met uitstekende beelde. Kom meer te wete oor elke spesie of groep se kenmerkende persoonlikheid, eienskappe en eienaardighede deur te probeer om die vrae te beantwoord "Wie is Ek?" en "Wie is Ons?".
Of jy nou net begin om vir die eerste keer jou eie boek te lees of jy het reeds al duisenderlei boeke gelees, hierdie versameling van raaisels sal jou vir seker aan die raai hou. Sommige raaisels is korter en makliker, ander is lank en uitdagend. Sodra jy begin lees, maak seker dat jy hierdie boek goed versteek - jy wil nie hê dat jou ma of pa 'n houvas op dit kry voordat jy hulle nog nie eers getoets het nie.
"Wie is Ek?"
"Wie is Ons?"
Is jy reg vir dié uitdaging?
- Autor: T'nreb Rekabnessiev
- Altersempfehlung: 9 - 12 Jahre
- 2020, Afrikaans
- Verlag: T'nreb Rekabnessiev
- ISBN-10: 1393335322
- ISBN-13: 9781393335320
- Erscheinungsdatum: 16.05.2020
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 8.13 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 5 / Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies".
Kommentar verfassen