Dag drie (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Luna Joubert se moed en vernuf word weer tot die uiterste beproef in Dag drie. Sy en haar medespeurder, Johan, vergesel vir Mike, 'n volbloed diepdekkingsagent, op 'n missie na Mauritius waar Mike met 'n informant kontak sal maak.
Luna en Johan moet die...
Luna en Johan moet die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
11.99 €
5 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Dag drie (ePub)“
Luna Joubert se moed en vernuf word weer tot die uiterste beproef in Dag drie. Sy en haar medespeurder, Johan, vergesel vir Mike, 'n volbloed diepdekkingsagent, op 'n missie na Mauritius waar Mike met 'n informant kontak sal maak.
Luna en Johan moet die skyn van gewone vakansiegangers vir hom help bewaar, maar niks loop volgens plan nie. Hulle eerste dag op die eiland lewer die lyk van 'n jong meisie op wat ooglopend vermoor is. Die informant laat nie van hom hoor nie en hulle word uit die bloute deur wildvreemde mense 'bevriend'. Rooi ligte flikker toe hulle genooi word vir 'n visvang-uitstappie op 'n luuksejag.
Luna het nie 'n goeie gevoel oor die eienaar van die boot nie, want hy is net 'n bietjie té gretig om hulle van naderby te leer ken. Nie alleen beland sy en haar twee kollegas in lewensgevaar nie; toe Johan verdwyn waag sy dit ook op baie dun ys om hom te probeer opspoor en dag drie eindig onvermydelik in 'n breekspul.

Autoren-Porträt von Jeanette Stals
Ná twee ligter romans, Verlief, Verloof, Verdwyn en Om die Berg te klim onder die skuilnaam Cornelia Lemmer verras Jeanette Stals met Katoog, haar eerste speurroman, waarin die hoofkarakters meer as 'n moord moet hanteer omdat hulle ook as mense by hierdie sameloop van omstandighede betrokke is.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jeanette Stals
- 2018, 304 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799388351
- ISBN-13: 9780799388350
- Erscheinungsdatum: 20.10.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.21 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Dag drie"
0 Gebrauchte Artikel zu „Dag drie“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Dag drie".
Kommentar verfassen