Die derde oog (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Kaptein Demosthenes de Goede word ná die suksesvolle afhandeling van elf take aan die D-diens geleen vir sy laaste en twaalfde taak - hy ontvang opdrag om die berugte tycoon Borris Gudenov vas te trek. Gedurende hierdie soektog bevind De Goede hom in 'n...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
14.99 €
7 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die derde oog (ePub)“
Kaptein Demosthenes de Goede word ná die suksesvolle afhandeling van elf take aan die D-diens geleen vir sy laaste en twaalfde taak - hy ontvang opdrag om die berugte tycoon Borris Gudenov vas te trek. Gedurende hierdie soektog bevind De Goede hom in 'n inkopiesentrum met 'n sirkelgangtrap; 'n doolhof wat afdaal na die inferno. En soos Dante van ouds moet De Goede in die soeke na homself 'n hellevaart na benede aandurf.
Autoren-Porträt von Etienne LeRoux
Etienne Leroux (1922-1989) was een van die belangrikste Sestigers. Hy het baie vernuwing in die Afrikaanse letterkunde meegebring en dikwels groot omstredenheid veroorsaak. Sy werk is verskeie kere bekroon, o.m. twee keer met die Hertzogprys.
Bibliographische Angaben
- Autor: Etienne LeRoux
- 2018, 1. Auflage, 108 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798178396
- ISBN-13: 9780798178396
- Erscheinungsdatum: 20.12.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.27 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die derde oog"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die derde oog“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die derde oog".
Kommentar verfassen