Die Laksman se dogter (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die vertrek waarin ek my opgestopte voëltjies in glaskissies uitgestal het, het ek ontruim. Ek het die voëleiertjies en -neste, asook kassette met opnames van voëlgeluide in bokse gepak. Dit het my te veel aan Pa laat dink, en aan hom wou ek nie dink nie....
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.99 €
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Laksman se dogter (ePub)“
Die vertrek waarin ek my opgestopte voëltjies in glaskissies uitgestal het, het ek ontruim. Ek het die voëleiertjies en -neste, asook kassette met opnames van voëlgeluide in bokse gepak. Dit het my te veel aan Pa laat dink, en aan hom wou ek nie dink nie. Want dan het ek vir Annalisa gehaat, en 'n ma mag haar kind nie haat nie.
Hulle is onder 'n kareeboom in die agtererf besig om na 'n janfiskaal te kyk wanneer haar tronkdokter-pa by Rosaria bieg dat ook hý 'n tipe laksman is. By Pretoria-Sentraal, waar hy die gehangdes se doodsertifikate uitreik, dien hy soms ook die genadeskoot toe. Maar sê nou van daardie tereggesteldes was onskuldig? wonder Rosaria.
Nou, jare later, en kort ná die raaiselagtige dood van haar dogter Annalisa, onthou Rosarie die nonnetjiesuil wat sy en haar aweregse dogter grootgemaak het. Dit was voor Annalisa se rockmusiek van haar 'n kultusfiguur gemaak het, en voordat sy haar rug op haar ma gedraai het.
Rosaria se worsteling strek verder terug as haar kind se dood. Haar verlede word verder oopgeruk wanneer Annalisa se dogtertjie haar verskyning maak - 'n kleinkind waarvan Rosarie nooit geweet het nie.
Maar hoe het haar dogter gesterf? En hoe naby aan 'n laksman is Rosaria self?

Autoren-Porträt von Gerda Taljaard
Gerda Taljaard is die skrywer van die romans 'n Engel in die hoenderhok en Kelder asook die kortverhaalbundel Maansiek. Haar gedigte en kortverhale verskyn in verskeie publikasies en sy is met die Litera- en De Compagnie-prys vir beste kortverhaal bekroon. Sy woon in Pretoria en werk as akademikus.
Bibliographische Angaben
- Autor: Gerda Taljaard
- 2017, 1. Auflage, 272 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1485903122
- ISBN-13: 9781485903123
- Erscheinungsdatum: 11.08.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.94 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die Laksman se dogter"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die Laksman se dogter“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Laksman se dogter".
Kommentar verfassen