die na-dood (ePub)
die singende hand se oggendboek-hierinneringe
(Sprache: Afrikaans)
In sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breytenbach se skerpsinnige én aangrypende digterstem. Die titel verwys na die tyd digby die dood maar ook ná die dood - vir Breytenbach ook Dina Dood - en roep op vernuwende wyses kenmerkende...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
13.49 €
6 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „die na-dood (ePub)“
In sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breytenbach se skerpsinnige én aangrypende digterstem. Die titel verwys na die tyd digby die dood maar ook ná die dood - vir Breytenbach ook Dina Dood - en roep op vernuwende wyses kenmerkende leitmotiewe op uit sy werk. Die digter is deurgaans bewus van die asimptotiese aard van skryf en tog word die verse 'n poging om die niesêbare op te roep ("daar jou taak, leesskrywer, kyk:/ om die niet se oopgaanwond/ stekie vir stekie met woorde /toe te werk."). Tegelykertyd bied dié laatwerk 'n troos teen die dood wat wag, vir die digter én leser. Onthou word "'n bevrugting van die verlede", en skryf uiteindelik "diep bevredigend/ om die laaste duisternis in jou asem te mag mond in Afrikaans".
"Dit is 'n besonderse versameling verse wat 'n groot verskeidenheid bied, oënskynlik oor die alledaagse, maar byna ongemerk ook oor die groot onbeantwoorde vrae wat elke mens vir hulself stel, nader aan die einde van die lewe." Helize van Vuuren
"Dit is 'n besonderse versameling verse wat 'n groot verskeidenheid bied, oënskynlik oor die alledaagse, maar byna ongemerk ook oor die groot onbeantwoorde vrae wat elke mens vir hulself stel, nader aan die einde van die lewe." Helize van Vuuren
Autoren-Porträt von Breyten Breytenbach
Breytenbach woon al dekades lank in Parys, Frankryk en is ook 'n bekende skilder. Sy poësie en prosa het in verskeie tale verskyn, maar sy werk is veral bekend in Suid-Afrika, Frankryk, Nederland en Amerika. Hy het twee keer die Hertzogprys vir poësie ontvang. Hy word met reg beskou as een van die belangrikste lewende digters in Afrikaans.
Bibliographische Angaben
- Autor: Breyten Breytenbach
- 2016, 1. Auflage, 216 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798172479
- ISBN-13: 9780798172479
- Erscheinungsdatum: 01.05.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.40 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "die na-dood"
0 Gebrauchte Artikel zu „die na-dood“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "die na-dood".
Kommentar verfassen