Dieners en donners (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
FISH PESCADO is op sy branderplank. Hy's lenig en blond - nie jou gewone privaatspeurder nie. Muizenberg se golwe is sy paradys, maar hy sit sonder werk en sy bankbalans sak.
'Hei, Fish! 'n Oulike chickie soek na jou,' beduie 'n mede-surfer. Die oulike...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
8.99 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Dieners en donners (ePub)“
FISH PESCADO is op sy branderplank. Hy's lenig en blond - nie jou gewone privaatspeurder nie. Muizenberg se golwe is sy paradys, maar hy sit sonder werk en sy bankbalans sak.
'Hei, Fish! 'n Oulike chickie soek na jou,' beduie 'n mede-surfer. Die oulike chickie is Vicki Kahn - snags speel sy poker, bedags is sy prokureur. Sy's slim, skerp, liefl ik. Die beste ding wat al ooit met hom gebeur het. En sy't 'n joppie vir hom: vind die moorddadige bliksem wat 'n toeskouer uitgehaal het tydens 'n onwettige motorwedren.
As dit maar net so maklik was. Ding is, dié moorddadige bliksem het vriende in hoë plekke. Hoog op, selfs tot by die polisiekommissaris, 'n man met 'n smerige verlede. 'n Verlede wat strek tot by die moordbendes en sluipmoorde van die sewentigerjare,
die slegte ou dae - ou koeie wat eerder begrawe moet bly. 'n Geskiedenis met fluisteringe van korrupsie en baie geld - staatsgoud. Die kommissaris is ook lief vir lekker lewe. En hy het sy oog op Vicki Kahn.
Voordat Fish en Vicki hul oë kan knip, moet hulle hul koes ken in 'n wêreld waarin dieners en donners haas ononderskeibaar van mekaar is.

Autoren-Porträt von Mike Nicol
MIKE NICOL is 'n voltydse skrywer. Sy werk word plaaslik, in die Verenigde Koninkryk en in Amerika uitgegee, en is al in verskeie tale vertaal. Hy woon in Kaapstad.
Bibliographische Angaben
- Autor: Mike Nicol
- 2013, 1. Auflage, 393 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1415205582
- ISBN-13: 9781415205587
- Erscheinungsdatum: 01.08.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.42 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Dieners en donners"
0 Gebrauchte Artikel zu „Dieners en donners“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Dieners en donners".
Kommentar verfassen