Erik en die kido-dinges / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos 'n biblioteek. Maar by 'n kidoteek ruil 'n mens nie boeke om nie. By 'n kidoteek ruil 'n mens kinders om. Wanneer Erik se pa-hulle hom by die kidoteek gaan omruil vir 'n meer gehoorsame en ordentlike...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
6.49 €
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Erik en die kido-dinges / LAPA Publishers (ePub)“
Die kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos 'n biblioteek. Maar by 'n kidoteek ruil 'n mens nie boeke om nie. By 'n kidoteek ruil 'n mens kinders om. Wanneer Erik se pa-hulle hom by die kidoteek gaan omruil vir 'n meer gehoorsame en ordentlike krulkop-dogtertjie, beland hy by Meneer en Mevrou de Kommer. Dié twee bekommer hulle oor alles "" motorfietse, inbrekers, monsters, satelliete en insekte. Skielik lyk Erik se eie gesin vir nie meer so sleg nie en verlang hy selfs na hulle. Net toe dinge onuithoudbaar begin raak by die De Kommers, ontdek hy 'n oudoteek waar ouers omgeruil kan word. En wie tref hy by die oudoteek aan sy eie ouers "" en hulle smeek vir Erik om hulle terug te neem!
Autoren-Porträt von Leon de Villiers
Leon de Villiers is een van die mees bekroonde skrywers van kinder- en jeugboeke in Afrikaans. Hy is onder meer met die Scheepersprys, die Sanlamprys, die M.E.R.-prys, die ATKV-kinderboektoekenning, die C.P. Hoogenhouttoekenning en die Alba Bouwerprys bekroon. Van die kinderboeke wat uit sy pen verskyn het, sluit in Droomoog Diepgrawer, Die Groot Koelte, Erik en die kido-dinges, Parmant, Maroelaboomstories en Aliens en engele. In 2015 is 'n rolprent gebaseer op sy jeugboek Die pro vrygestel.
Bibliographische Angaben
- Autor: Leon de Villiers
- 2013, 72 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799362298
- ISBN-13: 9780799362299
- Erscheinungsdatum: 01.06.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 5.17 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Erik en die kido-dinges / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Erik en die kido-dinges / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Erik en die kido-dinges / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen