Gelykbreek-liefde & Vlinderveeg / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Behati draai om en sien 'n man net binne die deur. Dit is onmoontlik om hom mis te kyk en die geur van sy naskeermiddel tref haar onmiddellik. Dit is asof die volle prentjie haar in 4D oorrompel. 'n Verraderlike rukbeweging ontsnap uit haar bors.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
1.49 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Gelykbreek-liefde & Vlinderveeg / Romanza (ePub)“
Behati draai om en sien 'n man net binne die deur. Dit is onmoontlik om hom mis te kyk en die geur van sy naskeermiddel tref haar onmiddellik. Dit is asof die volle prentjie haar in 4D oorrompel. 'n Verraderlike rukbeweging ontsnap uit haar bors.
Autoren-Porträt von Ernalize du Toit
Ernalize du Toit het in Carnarvon in die Noord-Kaap grootgeword en gematrikuleer. Sy het 'n honneursgraad in joernalistiek, sowel as 'n honneursgraad in Afrikaans en Nederlands aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) behaal. As student was sy Adjunkredakteur: Inhoud van die studentekoerant Die Wapad. Sy het vir drie jaar by 'n uitgewer gewerk as teksredakteur en bemarkingsredakteur. Ernalize is getroud met Chris en bly tans in Kathu waar sy as kommunikasiebeampte, vryskutjoernalis en -teksversorger werk. Sy lees graag vir werk én ontspanning, en het grootgeword in 'n huis waar almal lief is vir boeke, woorde en Afrikaans. In haar vrye tyd is sy aan die stuur van 'n amateurtoneelgroep.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ernalize du Toit
- 2018, 60 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799392138
- ISBN-13: 9780799392135
- Erscheinungsdatum: 07.12.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.39 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Gelykbreek-liefde & Vlinderveeg / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Gelykbreek-liefde & Vlinderveeg / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Gelykbreek-liefde & Vlinderveeg / Romanza".
Kommentar verfassen