Haar hartsbegeerte en meer / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Ek sal niemand toelaat om my voete onder my uit te slaan nie. Jana breek vir 'n rukkie weg Boskloof-gasteplaas toe maar dit is nie om te gaan ontspan nie. Sy het 'n ouditeursondersoek wat sy hier moet kom doen. Wanneer sy haar op die eerste dag al...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
3.99 €
1 DeutschlandCard Punkt sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Haar hartsbegeerte en meer / Romanza (ePub)“
Ek sal niemand toelaat om my voete onder my uit te slaan nie. Jana breek vir 'n rukkie weg Boskloof-gasteplaas toe maar dit is nie om te gaan ontspan nie. Sy het 'n ouditeursondersoek wat sy hier moet kom doen. Wanneer sy haar op die eerste dag al woordeloos vind in die teenwoordigheid van die nutsman wek dit onmiddellike opstand in haar oorversigtige hart. Gys toets haar uithouvermoë maar sy weier volstrek om hierdie man met die deurdringende blou oë moedswillige glimlag en gemaklike houding toe te laat om haar van haar doelgerigte lewenspaadjie af weg te lok. Boonop weet hy nie wie sy werklik is nie en meer nog watter man soek dan nou 'n halwe vrou? Selfs al spat die vonke wanneer hulle soen.
Autoren-Porträt von Ciska Olivier
Ciska Olivier is 'n Romanza-skrywer van Namibië. Haar boeke sluit die Hartebrekers-reeks in waarvan vier titels al verskyn het: Krummelpap in Parys; Vir ñ oomblik, vir altyd; Blomme vir Melissa en Ek vertrou jou. Al vier titels was goed ontvang en lesers sien uit na meer boeke in dié reeks. Ciska het op skool reeds begin skryf, maar het die eerste vyf jaar na skool nie baie kans daarvoor gehad nie omdat sy lang ure as veldgids en oord bestuurder gewerk het. Oor Krummelpap in Parys sê resensente dat hulle dolverlief daaroor is en selfs weggevoer was op hierdie storiereis. Al Ciska se boeke handel oor moderne vrou-wees konsepte en haar karakters duik gereeld in mekaar se boeke op. Ciska het op ñ plaas in die Kalahari grootgeword en was haar hele skoolloopbaan in die koshuis. Sy is getroud met haar eie storieboek held, en na agt jaar in Windhoek, bly hulle nou langs die Erongo-berge naby Omaruru, waar hulle die bestuurders van ñ oord is.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ciska Olivier
- 2019, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799395250
- ISBN-13: 9780799395259
- Erscheinungsdatum: 07.01.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.16 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Haar hartsbegeerte en meer / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Haar hartsbegeerte en meer / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Haar hartsbegeerte en meer / Romanza".
Kommentar verfassen