Hy kom met die skoenlappers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
"Jy sit op 'n brander en dink jy gaan in een rigting, dan stoot die onderste oseaan en slaan die branders 'n ander rigting in. Jy verloor jou bewussyn. Die volgende oggend, jare later, word jy wakker op 'n vreemde strand. Jy staan verdwaas op en wil...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
11.99 €
5 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Hy kom met die skoenlappers (ePub)“
"Jy sit op 'n brander en dink jy gaan in een rigting, dan stoot die onderste oseaan en slaan die branders 'n ander rigting in. Jy verloor jou bewussyn. Die volgende oggend, jare later, word jy wakker op 'n vreemde strand. Jy staan verdwaas op en wil dieselfde rigting in stap wat jy van vroeër onthou, maar die pad is weg, die deur is toe, die een wat jy onthou is nie daar nie, jy kan nie terug nie. Jy staan verdwaas op. Jy het verdwaal, hy het verdwyn. Ek kan nie onthou hoe ek hier beland het nie. Of hoekom." Hoe kyk 'n mens terug na jou lewe en wens jy het 'n ander vurk in die pad geneem? Wat sou gebeur het as? As? In dié diep ontroerende novelle toor die skrywer soos 'n alchemis van ouds met verdriet en spyt. Dit is 'n liefdesroman, 'n elegie aan die verlore liefde. Die verteller verlang terug na Anders, na Jena, na Duitsland. Maar die verlede spoel 'n mens rond soos die see. Nou is dit te laat. Vir altyd te laat. 'n Uitsonderlike debuutroman deur Valda Jansen.
Autoren-Porträt von Valda Jansen
Valda Jansen het grootgeword in die Strand. Sy behaal 'n honneursgraad in Duits en was Duitsonderwyser. Daarna is sy joernalis, televisienuusskrywer by SABC en redakteur by RSG. Haar gedigte verskyn in verskeie digbundels en 'n kortverhaal word in Boeke-Insig gepubliseer. Sy woon in Kaapstad.
Bibliographische Angaben
- Autor: Valda Jansen
- 2016, 1. Auflage, 184 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798172533
- ISBN-13: 9780798172530
- Erscheinungsdatum: 15.06.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.31 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Hy kom met die skoenlappers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Hy kom met die skoenlappers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Hy kom met die skoenlappers".
Kommentar verfassen