Iemand red my lewe vanaand - 'n Justice Sekuriteit kortverhaal / Sardis County Sentinel Press (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
'n Dreigende brand noop 'n sekuriteitswag om te kies om of homself of 'n vyfjarige kind te red.Hulle staan bekend as die "e;troepe"e; - die beamptes in uniform van Justice Sekuriteit. Hulle het nie die gemaklike, hoogs gepubliseerde poste wat die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
0.99 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Iemand red my lewe vanaand - 'n Justice Sekuriteit kortverhaal / Sardis County Sentinel Press (ePub)“
'n Dreigende brand noop 'n sekuriteitswag om te kies om of homself of 'n vyfjarige kind te red.Hulle staan bekend as die "e;troepe"e; - die beamptes in uniform van Justice Sekuriteit. Hulle het nie die gemaklike, hoogs gepubliseerde poste wat die ander personeellede, in gewone kleredrag het nie - hulle is die mense wat in die agtergrond daagliks gesien kan word by banke, kantoorgeboue, en kleinhandelbesighede, waar hulle 'n veilige omgewing vir klinte en werkers skep.Gus Brazzle is een van daardie troepe. Hy is aangestel by 'n winkel wat handel in tweedehandse boeke, musiek en flieks. Gus is omtrent aangeheg aan die personeel van die winkel, en dink aan hulle as sy familie. Hy het selfs die bynaam "e;Teddiebeer"e; gekry, van die vyfjarige dogter van een van die winkel se personeel.Maar, wanneer 'n ontevrede klint, wat voel hy is te na gekom, besluit om wraak te neem, word dinge dodelik. Gus het 'n keuse om te maak maar sal hy dit betyds kan maak?
Autoren-Porträt von T. M. Bilderback
T. M. Bilderback is 'n voormalige radio-omroeper met 'n aantal idees vir stories wat in sy kop maal, waarvan die meeste gebaseer is op, of geïnspireer is deur klassieke liedjies. Die outeur is huidiglik woonagtig in Tennessee, en skryf koorsagtig om hierdie stories uit sy kop te kry en in boekformaat te kry, voordat hulle hom laat kop verloor.Bibliographische Angaben
- Autor: T. M. Bilderback
- 2018, Afrikaans
- Übersetzer: Gwendoline Louw
- Verlag: Sardis County Sentinel Press
- ISBN-10: 1547553022
- ISBN-13: 9781547553020
- Erscheinungsdatum: 13.10.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.18 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Iemand red my lewe vanaand - 'n Justice Sekuriteit kortverhaal / Sardis County Sentinel Press"
0 Gebrauchte Artikel zu „Iemand red my lewe vanaand - 'n Justice Sekuriteit kortverhaal / Sardis County Sentinel Press“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Iemand red my lewe vanaand - 'n Justice Sekuriteit kortverhaal / Sardis County Sentinel Press".
Kommentar verfassen