In sterre geskryf (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Niemand het weerstand teen die liefde wanneer Kersfeesklokke lui nie ...
Tessa Steyn is mal oor Kersfees. Soos in gaan-voluit mal: die musiek, die boom, die engeltjies, die kerse, die ligte, die klokkies, álles. Na 'n kort kuier in Johannesburg, vlieg sy...
Tessa Steyn is mal oor Kersfees. Soos in gaan-voluit mal: die musiek, die boom, die engeltjies, die kerse, die ligte, die klokkies, álles. Na 'n kort kuier in Johannesburg, vlieg sy...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.49 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „In sterre geskryf (ePub)“
Niemand het weerstand teen die liefde wanneer Kersfeesklokke lui nie ...
Tessa Steyn is mal oor Kersfees. Soos in gaan-voluit mal: die musiek, die boom, die engeltjies, die kerse, die ligte, die klokkies, álles. Na 'n kort kuier in Johannesburg, vlieg sy George toe, die naaste lughawe aan Buffelsbaai waar haar mense elke jaar Kersfees hou. Aan die grompot langs haar in die vliegtuig, gaan sy haar nie steur nie. Gelukkig gaan sy hom nooit weer sien nie.
Veearts Sias Reynecke haat Kersfees. Hy is net op die vliegtuig omdat sy suster 'n huis vir hulle twee vir Kersfees op Buffelsbaai gehuur het. Dis nou as hy daar aankom sonder om iets aan die irriterende beeldskoon vroumens wat langs hom in die vliegtuig beland het, te doen. Hopelik sien hy haar nooit weer nie.
Maar soos Tessa se ouma, Liesbet, verduidelik: Sommige dinge is reeds lank terug in die sterre geskryf en niemand het weerstand teen die liefde wanneer Kersfeesklokke lui nie.

Autoren-Porträt von Elsa Winckler
Elsa Winckler is 'n internasionaal gerekende romanseskrywer met talle boeke ophaar kerfstok. Sy kom uit 'n agtergrond in opvoedkunde, en is op 40 weer terug
universiteit toe om 'n Honneurs en MPhil te voltooi. Haar man is haar
studenteliefde en na 44 jaar saam, drie interessante kinders en 'n kroos
kleinkinders, maak hy nog altyd haar knieë lam, soos dit 'n goeie held betaam.
Kenmerkend van Winckler se werk is haar onafhanklike, hardekwas heldinne,
wat sy heerlik afspeel teen sterk maar sensitiewe helde.
Bibliographische Angaben
- Autor: Elsa Winckler
- 2021, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776354915
- ISBN-13: 9781776354917
- Erscheinungsdatum: 01.12.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.32 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "In sterre geskryf"
0 Gebrauchte Artikel zu „In sterre geskryf“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "In sterre geskryf".
Kommentar verfassen