Kitsliefde & Ken jy my nou? / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Kitsliefde - Ciska Olivier
Marlene is 'n top liefdesverhaalskrywer sonder 'n liefdeslewe. Nadat haar verloofde haar op hul troudag voor die kansel gelos het ignoreer sy die liefde. Maar dan dring 'n ou vriend Gerhard - die bladsye van haar hart...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
1.49 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Kitsliefde & Ken jy my nou? / Romanza (ePub)“
Kitsliefde - Ciska Olivier
Marlene is 'n top liefdesverhaalskrywer sonder 'n liefdeslewe. Nadat haar verloofde haar op hul troudag voor die kansel gelos het ignoreer sy die liefde. Maar dan dring 'n ou vriend Gerhard - die bladsye van haar hart binne.
Ken jy my nou? - Ena de Kock
Estie Joubert stik byna aan haar laaste happie roosterbrood. Hier waar sy en haar man Markus by die patiotafel op die balkon sit en ontbyt eet voel sy hoe haar sondes haar inhaal. Die berig onder 'Veilings' op bladsy twintig van die Volksmond verklap alles.

Autoren-Porträt von Ciska Olivier
Ciska Olivier is 'n Romanza-skrywer van Namibië. Haar boeke sluit die Hartebrekers-reeks in waarvan vier titels al verskyn het: Krummelpap in Parys; Vir ñ oomblik, vir altyd; Blomme vir Melissa en Ek vertrou jou. Al vier titels was goed ontvang en lesers sien uit na meer boeke in dié reeks. Ciska het op skool reeds begin skryf, maar het die eerste vyf jaar na skool nie baie kans daarvoor gehad nie omdat sy lang ure as veldgids en oord bestuurder gewerk het. Oor Krummelpap in Parys sê resensente dat hulle dolverlief daaroor is en selfs weggevoer was op hierdie storiereis. Al Ciska se boeke handel oor moderne vrou-wees konsepte en haar karakters duik gereeld in mekaar se boeke op. Ciska het op ñ plaas in die Kalahari grootgeword en was haar hele skoolloopbaan in die koshuis. Sy is getroud met haar eie storieboek held, en na agt jaar in Windhoek, bly hulle nou langs die Erongo-berge naby Omaruru, waar hulle die bestuurders van ñ oord is.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ciska Olivier
- 2019, 60 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799394335
- ISBN-13: 9780799394337
- Erscheinungsdatum: 25.03.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.32 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Kitsliefde & Ken jy my nou? / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Kitsliefde & Ken jy my nou? / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Kitsliefde & Ken jy my nou? / Romanza".
Kommentar verfassen