Liefde vir 'n middelkind (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Selfs 'n moeilikheidmaker soos Mitzi het haar trots Vir 'n muurblom en middelkind maak Mitzi Maree darem deesdae baie amok. Maak nie saak waar sy gaan of wat sy doen nie "" verwag die onverwagte. Soos by die langtafel in Stellenbosch, waar haar polkadotrok...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.49 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Liefde vir 'n middelkind (ePub)“
Selfs 'n moeilikheidmaker soos Mitzi het haar trots Vir 'n muurblom en middelkind maak Mitzi Maree darem deesdae baie amok. Maak nie saak waar sy gaan of wat sy doen nie "" verwag die onverwagte. Soos by die langtafel in Stellenbosch, waar haar polkadotrok die ambisieuse sakeman, De Wet van der Merwe, se aandag vang. Maar agter die manewales, lei Mitzi nie die maltrap lewe waarvoor sy wens nie. Die werk by die kontaksentrum verveel haar grensloos, en haar dooilike kêrel Danie vat ook sommer die pad. Hoe gemaak om nie te verdwyn in al die geraas nie? Wanneer video-grepe van Mitzi se streke op sosiale media lek, verander alles. Skielik is die kollig op haar, en De Wet nader haar met 'n aanbod; hy wil hê sy moet die aanlyn gesig van sy nuwe besigheid wees.
Autoren-Porträt von Kristel Loots
Haar lesers verlekker hulle aan Kristel Loots se humoristiese skryfstyl wat somsaan die tragikomedie raak. Kristel skryf ook verhale en artikels vir verskeie
vrouetydskrifte. Meer as 40 romans van haar het al onderskeidelik by LAPA
Uitgewers, Tafelberg en Carpe Diem Media verskyn.
Bibliographische Angaben
- Autor: Kristel Loots
- 2021, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776350731
- ISBN-13: 9781776350735
- Erscheinungsdatum: 01.11.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.65 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Liefde vir 'n middelkind"
0 Gebrauchte Artikel zu „Liefde vir 'n middelkind“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Liefde vir 'n middelkind".
Kommentar verfassen