Mentje - Kind van die Pas-Opkamp (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Sy is so verskriklik eensaam. So verskriklik bang. Haar hart is verskriklik stukkend. Mentje, 'n nederlandse oorlogswesie, beleef die Tweede Wêreldoorlog in al sy genadeloosheid in 'n geheime kamp. Terselfdertyd sluit 'n Suid-Afrikaner by die Britse leër...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
15.99 €
7 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Mentje - Kind van die Pas-Opkamp (ePub)“
Sy is so verskriklik eensaam. So verskriklik bang. Haar hart is verskriklik stukkend. Mentje, 'n nederlandse oorlogswesie, beleef die Tweede Wêreldoorlog in al sy genadeloosheid in 'n geheime kamp. Terselfdertyd sluit 'n Suid-Afrikaner by die Britse leër aan. Mentje red sy lewe by die slag van Arnhem.
Autoren-Porträt von Irma Joubert
Irma Joubert is gebore en getoë in die Bosveld (Nylstroom) en het aan UP studeer. Sy het vir 35 jaar onderwys gegee (Afrikaans en Geskiedenis vir senior sekondêre leerders) voordat sy einde 2004 afgetree en begin skryf het. Sy publiseer verskeie artikels en kortverhale in tydskrifte en word in 2005 aangewys as Media24 se "Spesialis Joernalis van die Jaar". Beide haar Tussen stasies-trilogie en haar Pontenilo-trilogie, asook die eerste boek van haar Oorlogstrilogie, naamlik Immer wes, is in Nederlands vertaal waar dit telkens onder die topverkopers tel. Vier van haar boeke is reeds in Duits vertaal en HarperCollins in Amerika het The girl from the train (Tussen stasies) in 2015 wêreldwyd bekend gestel. Irma se stokperdjies is lees en kook, veral buitelug kokerasies. Haar gunsteling vakansieplek is die boendoes: woestyn-boendoes, Transkei-boendoes, Bosveld-boendoes, Afrika-boendoes.
Bibliographische Angaben
- Autor: Irma Joubert
- 2017, 358 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799385948
- ISBN-13: 9780799385946
- Erscheinungsdatum: 20.09.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.42 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Mentje - Kind van die Pas-Opkamp"
0 Gebrauchte Artikel zu „Mentje - Kind van die Pas-Opkamp“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Mentje - Kind van die Pas-Opkamp".
Kommentar verfassen