'n Man vir altyd / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Marilé Cloete se vorige Romanzas, Man van min woorde, Man met 'n missie en Man van sy woord. Man van min woorde: Francesca begeer 'n Duitse herdershond, maar Henri van der Merwe dink nie sy's 'n geskikte baas...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
6.49 €
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „'n Man vir altyd / LAPA Publishers (ePub)“
Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Marilé Cloete se vorige Romanzas, Man van min woorde, Man met 'n missie en Man van sy woord. Man van min woorde: Francesca begeer 'n Duitse herdershond, maar Henri van der Merwe dink nie sy's 'n geskikte baas nie. Sy sál 'n hond kry, besluit sy, maar sy moet verbete keer dat Henri agterkom sy wil hom ook hê. Man met 'n missie: Hy gaan haar nader trek, syne maak. Suutjies, sonder dat sy dit weet. Al is hy 'n haastige man. Maar selfbeheersing, ontdek Lukas Bezuidenhout, is 'n moeilike ding. En 'n harder hardekwas as Mignon kry jy nie. Man van sy woord: Ná twintig jaar is Lourens terug om sy regmatige plek in sy dogter se lewe in te neem. Maar wat van Bianca? Kan hy verwag dat sy die seer van die verlede vergeet en nuut begin?
Autoren-Porträt von Marile Cloete
Marilé Cloete is die skrywersnaam wat Alta Cloete gebruik wanneer sy haar hand aan ¿ romanse waag. Sy is 'n plaaskind van die Roggeveld wat in die Boland kom wortelskiet het. Daar deel sy haar lewe met haar eie held, 'n sagmoedige Duitse herdershond, twee eiesinnige gemmerkatte en ¿ paar handmak voëls. Wanneer sy nie skryf nie, probeer sy lees en spesifiek Afrikaanse boeke op sosiale media bevorder. Sy verlang ook na haar twee seuns wat in Noorweë werk. Sy is 'n ongeneeslike romantikus wat onwrikbaar in die liefde glo. Sy beskou lees as die enigste heilsame vorm van verslawing - dit maak nie vet of dronk nie, takel nie jou liggaam af nie en gee jou 'n eie binnelewe wat niemand van jou kan wegneem nie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Marile Cloete
- 2017, 360 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799385425
- ISBN-13: 9780799385427
- Erscheinungsdatum: 01.08.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.39 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "'n Man vir altyd / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „'n Man vir altyd / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "'n Man vir altyd / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen