Om haar pinkie & Vir die doodskleed se sakke / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
willem loop draaie om melissa nadat hulle 'n soen gedeel het, want hy kan homself nie rondom haar vertrou nie. wat is dit aan die pragtige brunet wat so met hom toor? waarom kan sy hom moeiteloos om haar pinkie draai?
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
1.49 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Om haar pinkie & Vir die doodskleed se sakke / Romanza (ePub)“
willem loop draaie om melissa nadat hulle 'n soen gedeel het, want hy kan homself nie rondom haar vertrou nie. wat is dit aan die pragtige brunet wat so met hom toor? waarom kan sy hom moeiteloos om haar pinkie draai?
Autoren-Porträt von Didi Potgieter
Didi Potgieter woon haar lewe lank op Potchefstroom in Noordwes. Vandat sy kan onthou skryf sy liefdesverhale in haar kop, maar ¿ finalejaarsopdrag het haar gedwing om dit op papier te waag. So het haar eerste Romanza, Leer my liefhê, die lig gesien. Met ¿ man, twee kinders en die verantwoordelikheid van brood op die tafel sit, was tyd vir skryf maar min. Tog het die stories en die karakters bly opduik en aan die begin van 2017 het sy besluit om voltyds te begin skryf. Didi wen in 2018 die ROSA (Romance Writers of South Africa) Imbali-toekenning met Liefde vir 'n ridder, en was al twee keer 'n finalis vir die ATKV-Woordveertjiesprys.
Bibliographische Angaben
- Autor: Didi Potgieter
- 2018, 60 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799387266
- ISBN-13: 9780799387261
- Erscheinungsdatum: 20.01.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.39 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Om haar pinkie & Vir die doodskleed se sakke / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Om haar pinkie & Vir die doodskleed se sakke / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Om haar pinkie & Vir die doodskleed se sakke / Romanza".
Kommentar verfassen