Om jou te vind / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Kristel Loots se vorige liefdesverhale weer in 'n omnibus beskikbaar!Kristel Loots is bekend vir haar fyn humorsin en besondere vermoe om haar karakters uit te beeld.Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Kristel se vorige liefdesverhale, Liefde op...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
6.49 €
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Om jou te vind / LAPA Publishers (ePub)“
Kristel Loots se vorige liefdesverhale weer in 'n omnibus beskikbaar!Kristel Loots is bekend vir haar fyn humorsin en besondere vermoe om haar karakters uit te beeld.Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Kristel se vorige liefdesverhale, Liefde op Vergeetbaai, Kiki se kroonprins en Sieraad uit as. Liefde op Vergeetbaai:Irmariana koop die kothuis langs Zak de Beer, wat sy privaatheid beskerm en 'n muur tussen hulle wil oprig. Vergeetbaai is afgesonder en hulle loop mekaar (noodwendig) raak. Irmariana het Vergeetbaai toe gekom om weer heel te word en om te werk aan haar jongste kinderboek. Sy durf nie toelaat dat 'n man haar aandag aftrek nie. Selfs al is hy uiters aantreklik en betowerend.Kiki se kroonprins:Kiki moet 'n onderhoud voer met 'n skatryk hubare sakeman wat die erfgenaam van Kroukamp Internasionaal is, Olaf Kroukamp. Hulle voer klere en skoonheidsmiddele uit. Hy het ook 'n boek geskryf wat mense aan die praat het en verkoop selfs die filmregte daarvoor. Kiki le hom voor toe hy met sy honde gaan stap. Later pas sy sy herehuis en honde op. Olaf wen 'n literere prys en vra Kiki om hom te vergesel. Haar ekskerel, Roger sien die insetsel op televisie en spoor haar op. Hy doen alles in sy vermoe om Kiki en Olaf se verhouding te laat sneuwel.Sieraad uit as:Janette gaan woon 'n week lank in afsondering as proefkonyn vir navorsing oor die rookgewoonte. Kameras volg inwoners se verslawing. Sy sukkel om haar gevoelens vir die ghoeroe, Marnitz Marais te onderdruk. Janette is ook die troostante vir die tydskrif waarvoor sy as joernalis werk. 'n Super Girl sorg vir heelwat intrige en doen alles in haar vermoe om Marnitz en Janette se ontluikende verhouding te saboteer...
Autoren-Porträt von Kristel Loots
Kristel Loots bly knus agter die boereworsgordyn in die Kaap. Sy luister na die stories om haar en skryf graag oor die vroue wat sy hier - en elders - raakloop. "Gewone" voorstedelike vroue, soms met voorskote om die geronde heupe, ander tye weer modieuse stadsbewoners in stylvolle stiletto's wat vir niks skrik nie. Of oor "anderste" vroue, verskillende vroue, vroue met issues. Want menswees en veral vrouwees en die vele fasette daarvan fassineer haar. Vroue is stunning en dikwels die hoeksteen wat huis en haard aanmekaar hou en elke vrou het 'n storie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Kristel Loots
- 2018, 304 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 079939145X
- ISBN-13: 9780799391459
- Erscheinungsdatum: 04.12.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.08 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Om jou te vind / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Om jou te vind / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Om jou te vind / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen