Om met jou te dans & Hougoed / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Om met jou te dans - Ernalize du Toit
Tanya ontmoet die gevaarlik aantreklike Albert terwyl sy op vakansie is en van meet af laat hy haar hart vinniger klop. Maar 'n verhouding met hom is totaal buite die kwessie want hy is haar pa se vyand en familie...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
1.49 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Om met jou te dans & Hougoed / Romanza (ePub)“
Om met jou te dans - Ernalize du Toit
Tanya ontmoet die gevaarlik aantreklike Albert terwyl sy op vakansie is en van meet af laat hy haar hart vinniger klop. Maar 'n verhouding met hom is totaal buite die kwessie want hy is haar pa se vyand en familie moet tog sekerlik eerste kom?
Hougoed - Didi Potgieter
Toe Jeanne baie later die vrou met haar volledige stel Royal Albert-koppies in sneespapier toegedraai wegstuur en die winkel sluit voel sy geborge. As sy eendag haar oë toemaak sal dit sulke oomblikke wees wat sy onthou. En sy sal altyd dankbaar wees vir Frederick Rost en sy insig en liefde drome wat nie oud word nie vir Hawaiian-pizza vliegtuie en vir toeval.

Autoren-Porträt von Ernalize du Toit
Ernalize du Toit het in Carnarvon in die Noord-Kaap grootgeword en gematrikuleer. Sy het 'n honneursgraad in joernalistiek, sowel as 'n honneursgraad in Afrikaans en Nederlands aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) behaal. As student was sy Adjunkredakteur: Inhoud van die studentekoerant Die Wapad. Sy het vir drie jaar by 'n uitgewer gewerk as teksredakteur en bemarkingsredakteur. Ernalize is getroud met Chris en bly tans in Kathu waar sy as kommunikasiebeampte, vryskutjoernalis en -teksversorger werk. Sy lees graag vir werk én ontspanning, en het grootgeword in 'n huis waar almal lief is vir boeke, woorde en Afrikaans. In haar vrye tyd is sy aan die stuur van 'n amateurtoneelgroep.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ernalize du Toit
- 2019, 60 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799393754
- ISBN-13: 9780799393750
- Erscheinungsdatum: 20.02.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.34 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Om met jou te dans & Hougoed / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Om met jou te dans & Hougoed / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Om met jou te dans & Hougoed / Romanza".
Kommentar verfassen