Plesierengel (ePub)
_x000D_
Tristan Hansen word die engel van plesier genoem - 'n man wat R15 000 per nag vra en soveel genot verskaf aan die land se mees invloedryke en wêreldwyse vroue dat hulle terugkom vir meer....
8 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Elke plesier het sy prys . . . _x000D_
_x000D_
Tristan Hansen word die engel van plesier genoem - 'n man wat R15 000 per nag vra en soveel genot verskaf aan die land se mees invloedryke en wêreldwyse vroue dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliënte haar eie lewe neem, verander die plesierengel in 'n doodsengel, en bely sy kliënte die een na die ander wat agter toe deure gebeur het._x000D_
_x000D_
Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. 'n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie - die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer hulle ontmoet?_x000D_
_x000D_
Plesierengel is 'n nuwe, aangepaste weergawe van Leon Van Nierop se 1998-blitsverkoper, maar dié slag kookwater-warm, onbevange en onbevrees vertel. Soos dit regtig daagliks gebeur . . ._x000D_
_x000D_
Daar is tonele wat sensitiewe lesers dalk kan skok. Dit is Van Nierop soos jy hom nog nooit gelees het nie.
In Desember 1999 ontvang hy die Twilight Life Time Achievement Award van 'n reklameagentskap vir sy bydrae as veral resensent tot die rolprentbedryf in Suid-Afrika die vorige 25 jaar.
Hy het in 2009 die Caxton-toekenning gekry as beste skrywer van die jaar en sy drama Twyfelberg is met die tweede prys vir die RSG-Sanlam radiodrama-skryfkompetisie bekroon.
In 2011 word hy met 'n ATKV-MediaVeertjie bekroon vir die beste dokumentêre program of programreeks vir Die Afrikaanse rolprent gister.
- Autor: Leon Van Nierop
- 2013, 1. Auflage, 448 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624064727
- ISBN-13: 9780624064725
- Erscheinungsdatum: 30.08.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.43 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Plesierengel".
Kommentar verfassen