Reis deur die hart (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
liefde en spanning verweefarriana, 'n maatskaplike werker, brand uit weens te lang ure se werk asook om die heeltyd met volwassenes en kinders se probleme te doene te kry. teen die einde van 'n uitmergelende vergadering met die maatskaplike bestuur in die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.49 €
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Reis deur die hart (ePub)“
liefde en spanning verweefarriana, 'n maatskaplike werker, brand uit weens te lang ure se werk asook om die heeltyd met volwassenes en kinders se probleme te doene te kry. teen die einde van 'n uitmergelende vergadering met die maatskaplike bestuur in die gemeenskap waar sy werk, bedank sy op die ingewing van die oomblik.'n vriend reel vir haar werk in mauritius as 'n kroegdame/kelnerin by 'n eksklusiewe hotel in mauritius, en binne maande word haar lewe handomkeer verander.sy ontmoet die enigmatiese biljoener-ier finnigian o'reilly wat met sy sjarme en persoonlikheid haar hart kort voor lank in die palm van sy hand hou. en hy is nie onaangeraak deur arriana se plat-op-die-aarde-persoonlikheid nie.alles is egter nie pluis op die eiland nie. jong meisies raak die een na die ander weg, en toe arriana ook ontvoer word, word 'n nes van mensehandel oopgeruk. gaan finnigan, die plaaslike polisie en interpol egter betyds wees om arriana en die jong meisies se lot te keer?
Autoren-Porträt von Leandra Naude
Leandra Naudé het grootgeword in Utrecht, KwaZulu-Natal en het haar skoolloopbaan in 1993 voltooi. Sy het nog altyd die passie gehad om 'n verskil in die wêreld te maak en het maatskaplike werk aan die Universiteit van Pretoria studeer. Hier het sy ook haar man, Paul, ontmoet. Sy het later haar meestersgraad voltooi en het elke werk wat sy gehad het, met oormaat energie en passie aangepak. Twee dogters is vir Paul en Leandra gebore, wat tans uiters aktiewe en pragtige jong tieners is, en hulle lewe verryk en baie interessant maak.Leandra het haarself die "postergirl van uitbranding" gedoop as gevolg van verskeie kere wat sy uitgebrand het. Sy is in 2011 met Sistemiese Lupus gediagnoseer en moes ophou werk as gevolg van die siekte. Gedurende hierdie baie moeilike tyd het die liefde en ondersteuning van haar man en meisies, asook die boeke wat sy verorber het, haar deur hierdie moeilike tyd getrek. Juis daarom het sy besluit om 'n boek aan te pak.
Die eerste boek, Reis deur die hart, was haar eie persoonlike reis om haarself as mens en as skrywer te ontdek. Haar karakters het soveel aanklank daarby gevind dat hulle helaas nie wil ophou reis nie. Tans skryf hulle nuwe reise saam.
Bibliographische Angaben
- Autor: Leandra Naude
- 2018, 200 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799390100
- ISBN-13: 9780799390100
- Erscheinungsdatum: 20.07.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.23 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Reis deur die hart"
0 Gebrauchte Artikel zu „Reis deur die hart“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Reis deur die hart".
Kommentar verfassen