Rooigety (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Hoe ver sal jy gaan om jou kind te beskerm? Inwoners van Makulu Manzi het skaars herstel van die kinderpornografieskandaal wat die dorp vroeër die jaar getref het. Nou is daar gerugte van moetiemoorde en ekstremistiese groepe wat kinders werf vir...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
14.49 €
7 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Rooigety (ePub)“
Hoe ver sal jy gaan om jou kind te beskerm? Inwoners van Makulu Manzi het skaars herstel van die kinderpornografieskandaal wat die dorp vroeër die jaar getref het. Nou is daar gerugte van moetiemoorde en ekstremistiese groepe wat kinders werf vir selfmoordbomaanvalle. Die plaaslike skool stuur rebelse tieners na regrukkampe, en selfs georganiseerde bloedskenking word met agterdog bejeën.
Wanneer Daleen Boshoff se dogter tydens 'n uitstappie op die lyk van 'n tienerseun afkom, ruk dit die fondament onder hul uit. Is dit inderdaad moord vir moetie? Of hou die vermiste kinders verband met die bomaanvalle teen die kus van Afrika? Rooigety is die opvolg van Dooiegety (2019).
Wanneer Daleen Boshoff se dogter tydens 'n uitstappie op die lyk van 'n tienerseun afkom, ruk dit die fondament onder hul uit. Is dit inderdaad moord vir moetie? Of hou die vermiste kinders verband met die bomaanvalle teen die kus van Afrika? Rooigety is die opvolg van Dooiegety (2019).
Autoren-Porträt von Bets Smith
Haar lewe lank 'n ywerige leser, begin Bets Smith skryf omdat sy aan haarself wou bewys sy kan. Ná die aanvaarding van haar eerste manuskrip het sy aanhou skryf want sy glo in die liefde en in gelukkige eindes en voel mense het nodig om herinner te word dat die goeie nog kan seëvier. Ná haar aftrede uit die onderwys verhuis hulle in 2018 na die Suidkaap waar daar netsoveel inspirasie is as in die Laeveld. 'n Man wat haar giere en geite verstaan, twee getroude kinders en vyf kleinkinders is al wat sy daarby nodig het. Ondanks 'n bedrywige program skryf sy tans voltyds en fokus veral op spanningsverhale. Tog bied die skryf van romanses 'n welkome afwisseling want goedvoelstories gee haar kans om te wys ware liefde kan alles oorkom.
Bibliographische Angaben
- Autor: Bets Smith
- 2022, 1. Auflage, 336 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776352149
- ISBN-13: 9781776352142
- Erscheinungsdatum: 01.06.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.50 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Rooigety"
0 Gebrauchte Artikel zu „Rooigety“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Rooigety".
Kommentar verfassen