Sonligdroom (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Marcella aanvaar 'n pos as medeleraar op die dorp Skoonstroom in 'n poging om die herinneringe aan 'n pynlike verlede agter te laat. Op Skoonstroom beleef sy andersoortige probleme wat net so knaend aan haar vreet soos die dinge uit haar verlede. Daar is...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.99 €
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Sonligdroom (ePub)“
Marcella aanvaar 'n pos as medeleraar op die dorp Skoonstroom in 'n poging om die herinneringe aan 'n pynlike verlede agter te laat. Op Skoonstroom beleef sy andersoortige probleme wat net so knaend aan haar vreet soos die dinge uit haar verlede. Daar is darem ook ligter oomblikke met Ollie van die kerkkantoor en haar medeleraar, Theuns Verwey en sy vrou. Soos Marcella die lief en leed van haar gemeentelede leer ken, word haar droom van 'n lewe vol sonskyn geleidelik 'n realiteit.
Autoren-Porträt von Annatjie van Tonder
Annetjie van Tonder is gebore in die pragtige dorpie Sabie. Die gesin trek baie rond, wat diepgaande vriendskappe bemoeilik sodat sy as eenkantkind grootword. Gou vind sy boeke as beste vriende en verdiep haar smiddae ná skool hierin. Dit stimuleer weer haar eie verbeelding sodat sy vroeg reeds in haar eie fantasiewêreld begin leef.Sy matrikuleer in 1960 aan die destydse Riebeeck Hoërskool, gaan daarna na die Normaal Kollege te Pretoria vir die kursus BA (THOD) en een jaar-Onderwysdiploma.
In 1967 trou sy met Gert van Tonder, hou sporadies skool en maak kinders groot.
Hulle woon tans in Klerksdorp (Matlosana) in Noordwes waar sy elke dag haar tyd wy aan die skryf van stories.
Lees is nog steeds 'n groot lekkerte waaraan sy nooit versadig sal raak nie. Verder woon sy ook haar gemeente se Bybelstudie by, doen inkope, berei etes (alhoewel dit nie haar groot liefde is nie), kyk nuus en sepies. Af en toe is 'n goeie rolprent ook op haar spyskaart.
Bibliographische Angaben
- Autor: Annatjie van Tonder
- 2016, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Lux Verbi
- ISBN-10: 0796319383
- ISBN-13: 9780796319388
- Erscheinungsdatum: 13.06.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.32 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Sonligdroom"
0 Gebrauchte Artikel zu „Sonligdroom“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Sonligdroom".
Kommentar verfassen